Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sababa Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sababa Holiday Home is 'n goed gemeubileerde vakansiehuis slegs 300 m vanaf die strand in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Dit bied 'n huislike gevoel aan gaste en is ideaal vir gesinsvakansies aan die kus. Die vakansiehuis is gerieflik geleë, sowat 1 km, vanaf die winkels en 30 km vanaf George Lughawe.

Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetegrei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste etes kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die balkon wat noord front het stoepmeubels en braaigeriewe. 'n Rivierboot en visstokke is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n omsetter ind ie geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alana A
Gesin met klein kinders
5.0
Great! The stay was lovely and very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Lucia M
Saam met vriende
5.0
Thomas was so gasvry. Rustige area en veilig. Mooi see uitsig. Ons het heerlik gekuier ongeag van die storm, reën en wind wat die tuinroete getref het...
Sien meer
Apr 2024
Jurie G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike gesinsvakansie by Sababa Holiday Home. Ons het 'n heerlike tyd in Kleinbrak gehad. Thomas was 'n vriendelike en gasvrye gasheer gewees. Ons k...
Sien meer
Mrt 2024
Leon T
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het gevoel soos my eie familie se vakansiehuis (nie dat hulle een het nie). Die gashere was altyd baie vriendelik en bereid om inligting te deel -...
Sien meer
Feb 2024
Joey A
Saam met vriende
5.0
Baie dankie aan Thomas en Michael. Julle was baie goeie gashere. Julle is tops. Die kuier was baie lekker gewees. Baie vriendelike eienaar van Sababa ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sababa Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc436f63c23ac1c9c3759b4216a77232fe54e87138289dc9d871fd0ac064f25bb71963509b9e9f748a07f373cb9d907296811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 13 Robertson Street Little Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0875056 22.1490993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang