Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sababa Holiday Home

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 1 Desember 2024. Bespreekbaar tot 15 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sababa Holiday Home is 'n goed gemeubileerde vakansiehuis net 300 m vanaf die strand in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Dit bied 'n huislike gevoel aan gaste en is ideaal vir gesinsvakansies aan die kus. Die vakansiehuis is gerieflik geleë, sowat 1 km vanaf die winkels en 30 km vanaf George Lughawe.

Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die balkon wat noord front het stoepmeubels en braaigeriewe. 'n Rivierboot en visstokke is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Alana A
Gesin met klein kinders
5.0
Great! The stay was lovely and very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Lucia M
Saam met vriende
5.0
Thomas was so gasvry. Rustige area en veilig. Mooi see uitsig. Ons het heerlik gekuier ongeag van die storm, reën en wind wat die tuinroete getref het...
Sien meer
Apr 2024
Jurie G
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike gesinsvakansie by Sababa Holiday Home. Ons het 'n heerlike tyd in Kleinbrak gehad. Thomas was 'n vriendelike en gasvrye gasheer gewees. Ons k...
Sien meer
Mrt 2024
Leon T
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het gevoel soos my eie familie se vakansiehuis (nie dat hulle een het nie). Die gashere was altyd baie vriendelik en bereid om inligting te deel -...
Sien meer
Feb 2024
Joey A
Saam met vriende
5.0
Baie dankie aan Thomas en Michael. Julle was baie goeie gashere. Julle is tops. Die kuier was baie lekker gewees. Baie vriendelike eienaar van Sababa ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sababa Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc436f63c23ac1c9c3759b4216a77232fe54e87138289dc9d871fd0ac064f25bb71963509b9e9f748a07f373cb9d907296811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 13 Robertson Street Little Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0875056 22.1490993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang