Sababa Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sababa Holiday Home is 'n goed gemeubileerde vakansiehuis slegs 300 m vanaf die strand in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Dit bied 'n huislike gevoel aan gaste en is ideaal vir gesinsvakansies aan die kus. Die vakansiehuis is gerieflik geleë, sowat 1 km, vanaf die winkels en 30 km vanaf George Lughawe.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetegrei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste etes kan geniet. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die balkon wat noord front het stoepmeubels en braaigeriewe. 'n Rivierboot en visstokke is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n omsetter ind ie geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Sababa Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robertson-straat 13, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang