Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabi River Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Sabi River Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Paul L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

It was home from home.

Beautiful and comfortable accommodation.

Lelanie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie G

Lieflike eenheid, pragtige dekor, vriendelike gashere.

Baie gerieflike oornag. Pragtige dekor. Vriendelike gashere. Sal weer daar oorbly.

Zelda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Peaceful and rejuvenating!

What a lovely place to stay, the accommodation is located in a secure estate with beautiful surroundings. It is safe, quiet, and very relaxing!

Johannes Hermanus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Hermanus D

Lekker.

Baie aangenaam. Rustig en mooi.

Christa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Eienaar is fantasties. Verblyf was 5 ster.

Wonderlik! Hoogs aanbeveelbaar.

Elmarie K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Puik, veilig en stil.

Die gastehuis is baie goed geleë in 'n veilige estate en dis in 'n baie stil area. Ons kon met veiligheid in die strate rondstap en restaurante en winkels is naby. Die ontvangs was vriendelik en die kamer en en-suite was silwerskoon en alles was beskikbaar wat mens sou nodig hê vir oornagverblyf. Ek kan hierdie akkommodasie ten sterkste aanbeveel.

Thuli D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli D

Kathy and Peter are so warm and friendly.

The location is just perfect! Very safe, we loved our privacy and it's very peaceful!

Van Wyk D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Van Wyk D

Ons is vriendelik ontvang. Alhowel die kamer effens knap is, het dit aan ons vereistes voldoen aangesien ons slegs slaapplek gesoek het.

Die eienaars het alles in hul vermoë gedoen om aan ons behoeftes te voldoen. Alles is baie netjies en skoon.

Vuyolwethu N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyolwethu N

Had a lovely stay at the guest house.

My partner and I really enjoyed staying here mostly because the host Kathy and her husband are such wonderful and warm-hearted people. They helped us get around and were really friendly.

Alta L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L

Wonderlike ondervinding.

Kathy het ons so tuis laat voel, en ons was regtig lekker bederf. Vriendeliker gasvrou gaan jy nie sommer kry nie.

Ruth S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruth S

Lovely location, friendly hosts.

The cottage is compact but well-equipped. It is worth noting that this accommodation is significantly affected by load shedding. A staff member was happy to wash my car after my stay for a gratuity.

Sabi River Guesthouse se terugvoer

Hi Ruth

How is the cottage Significantly affected by load shedding... You had wifi and lights during load shedding from solar.

Sabi River Guesthouse
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eric R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric R

Pragtig, skoon en veilig.

Pragtige skoon plekkie.

Jacques V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Gerieflik en netjies.

Sal definitief weer daar inboek.

Andries T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Veilig en gerieflik.

Die gastehuis is geleë in 'n veiligheidskompleks waar ons ons 3 klein hondjies saam gevat het. Hulle was met ope arms verwelkom en het heerlik saam ons gebly. Die chalet was skoon, modern, toegerus met lugversorging en letterlik alles wat mens benodig vir 'n lekker, rustige wegbreek. Sal enige tyd weer teruggaan.

Sonja D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Baie rustige omgewing, met baie verskillende voëlspesies, as jy wil wegbreek van die gejaagde stadslewe.

Beste wegbreek wat ons gehad het. Geleë in 'n rustige omgewing met pragtige sonsondergange en 'n besige voëllewe. Ons gaan vir seker terug!

Daulina C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C

Uitstekend naweekwegbreek!

Die stilte en vrede wat ons die naweek geniet het kan nie vertel word nie. Kathy en Peter se moeite en gasvryheid is uit die boonste rakke. Kan hierdie juweel blyplek 100% aanbeveel vir toekomstige gaste!

Dolf O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf O

Gesellige atmosfeer en rustigheid.

Lekker naby aan dorp indien jy iets benodig. Veilige area en mooi skoon in omgewing. Die eienaars is baie vriendelik en lig mens in oor dinge in die omgewing en wat mens waar kan doen en kry.

Hanru D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanru D

Baie mooi eenheid geleë in 'n wonderlike estate.

Die eenheid was baie mooi en modern. Die gastehuis is geleë in 'n pragtige estate.

Thato L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato L

Their hospitality was great.

I would love to come back in future or even to recommend it.

Tertius K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Skoon, veilig, gerieflik, vriendelik.

Kathy en haar man is baie vriendelik en hulpvaardig. Het met 'n baba gereis, daar was genoeg plek vir 'n kot. Stil en rustig, baie veilig, sal enige tyd weer gaan.

Gayle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle S

Idyllic setting for a peaceful stay. Well appointed unit.

Dragonfly Cottage is close to amenities such as shopping, restaurants etc. It is centrally situated to tourist attractions, and within easy reach of the Kruger Park. If you need a breakaway in quiet surroundings, this is an ideal place to stay. Our hosts are delightful.

Sabi River Guesthouse se terugvoer

How kind, bless you Gayle.

Sabi River Guesthouse
Philip D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Heerlik gebly.

Die gastehuis was perfek geleë vir ons naweek in Hazyview. Ons is gul ontvang en het heerlik gebly.

Ansie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie S

Dit is 'n baie rustige atmosfeer.

Die plekkie waarin ons gebly het was regtig baie goed uitgelê en baie netjies. Die enigste 2 dinge wat gepla het was die kussing op die bed, ons het ons eie kussings gaan koop die Donderdag, want die kussing was net heeltemal te sag. Die bed is ook ongelukkig glad nie gemaklik gewees nie en as ek kan aanbeveel sal ek sê dat hulle dalk moet belê in 'n nuwe bed en kussing, maar andersins was dit puik.

Leon W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W

Vriendelike ontvangs. Gerieflik en skoon. Mooi omgewing.

Eienaars het ons vriendelik ontvang. Slaapplek het alles in wat nodig is en was skoon en netjies. Kombuis goed toegerus. Mooi omgewing en veilig. Sal beslis weer daar oornag.

Elbert S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbert S

Ons was baie vriendelik ontvang met aankoms en Cathy het ons baie tuis laat voel. Baie netjiese kamers.

Ons het die plek gebruik as oornag op pad na die KNP. Die vriendelikheid en so ook bereidwilligheid om met als te help was noemenswaardig. Ons het lekker gesels van katte tot plante met Cathy en haar man. Toe Cathy agterkom dat ek maar vingers in die grond hou het sy vir my ook stiggies gegee van plante wat ek nie gehad het nie sonder vra, die gebaar stel ek hoog op prys en vir hul altwee baie dankie. 'n Voorstel is dat die kamer waarin ons in geslaap het vir die warm somersaande 'n lugreeling inkry.

Lee H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee H

Place is beautiful, comfortable and the owner very friendly.

The owners very friendly and welcoming. Definitely on the bucket list to visit again.

Pieter K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Uitstekend.

Peter en Kathy het geen moeite ontsien om ons soos konings te laat voel nie. Indien ons weer in Hazyview sou oornag sal dit net by Sabi River Guesthouse wees!

Sabi River Guesthouse se terugvoer

Thank you, you guys are awesome, enjoy your holidays!!!

Sabi River Guesthouse
Gerda M A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M A

Excellent.

Excellent reception, friendly and very neat.

Sabi River Guesthouse se terugvoer

Hi Gerda

Thank you so very much for your review, its always appreciated. I hope your park trip was excellent.

Kind regards,

Kathy

Sabi River Guesthouse
Adele V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie skoon en netjies. Pragtige plek.

Ons het baie lekker hier gekuier. Peter en Kathy is regtig baie gasvry en die plek is skoon en netjies. Ons het alles gehad wat nodig was en dit is 'n pragtige gastehuis.

Mauritius V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritius V

Netjies skoon. Vriendelike mense.

Goed geleë. Sekuriteit uitstekend. Mooi uitsig. Sal weer daar bly.

Tanya R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya R

Goedkoopste verblyf in die area.

Verblyf was skoon en netjies, maar nie privaat genoeg vir waarvoor ons gesoek het nie.

Elize H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize H

Sien die sterre hier onder.

Sien sterre.

Sabi River Guesthouse se terugvoer

Thank you!

Sabi River Guesthouse
Wynand d - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand d

From now on our preferred stay over venue for Hazyview trips.

From arrival to departure, amazing hosts Kathy and Peter welcomed us and made us feel welcome. A cold beer around the fire and sharing stories to very comfortable and well appointed en-suite bedrooms. We highly recommend this property to families, single travelers and business visits.

Humphrey M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey M

Kathy and Peter, you are special.

I will recommend Sabi River Guesthouse to all my friends.

Yolande P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Kathy made us feel like family and really went the extra mile to make our stay as comfortable as possible!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kathy het ons soos familie laat voel en het werklik die ekstra myl geloop om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sabi River Guesthouse se terugvoer

Oh Yolande it was dreadful to see you leave. We just loved having you and your beautiful family in our home. God bless till next time. Hugs to the children.

Sabi River Guesthouse
Ben L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Veilig met gerief.

Veilige en netjies en baie vriendelike eienaars. Sal weer gaan.

Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Pragtig en baie goed toegerus, in pragtige omgewing!

Kan met geruste hart die Sabi River Guesthouse aanbeveel, vir die rustigheid, mooi omgewing, fantasies toegerus en baie bekostigbaar (waarde vir geld).

Johann S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Baie mooi ligging en die verblyf is luuks, veilig en netjies.

Sien sterre.

Kim J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim J

Kathy and Peter are great hosts.

I was moved to another guestroom than what I originally booked, so I can only comment on that. It was very cosy and well equipped. A little noisy with all the air traffic early mornings. Room was not serviced while I stayed there. Kathy was gracious enough to offer me breakfast for moving me to another guestroom. It was delicious. PS. It is a little dusty under the bed.

Fritz C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz C

Dit was fantasties!

Graag wil ek vir Kathy en Peter bedank vir `n wonderlike tydjie by hulle! Die verwelkoming was warm en vriendelik. Die verblyf was fantasties en smaakvol ingerig! Ek sal beslis weer gaan kuier! Sal ook soveel mense moontlik verwys na hulle! Baie dankie weereens Kathy en Peter!

Frances J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances J

Dit was 'n heerlike ervaring in 'n rustige, vreedsame omgewing. Baie dankie aan Kathy en Peter.

Ons het die week baie geniet in Sabie River Guesthouse. Alles was skoon, netjies en gerieflik. Die hoogtepunt was elke middag se pragtige sonsondergang vanaf die stoep asook die rustige en stil omgewing. Dankie vir die gasvryheid wat ons kon ervaar. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan.

Francois V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois V

Uiters netjies en skoon, baie vriendelike gashere en baie veilig. Naby aan Hazyview.

Ons was in die Dragonfly Cottage. Dit was baie netjies en skoon en goed toegerus. Dit is dalk bietjie knap vir meer as 2 mense (ons was 2 met ons baba). Die verblyf is baie veilig en die gashere baie vriendelik. Die verblyf is binne 'n eco estate so mens kan lekker stap of draf binne die estate. Jy moet egter weet dat die verblyf nie op 'n plaas geleë is nie en wanneer die estate meer vol gebou is gaan dit dalk so bietjie van die huidige karakter wegneem.

Elza V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Perfek geleë vir 'n Panorama-roete vakansie.

Uitstekende diens en pragtige verblyf. Perfek geleë naby al die Panorama-roete besienswaardighede en naby die Krugerwildtuin. Uitstekende kliëntediens van baie vriendelike eienaars. Pragtige kothuise, alles was nuut en modern. Ons het heerlik gebly en sal Sabi River sterk aanbeveel.

Michelle S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Ek sal die Sabi River Guesthouse aanbeveel by iemand wat na iets spesiaal soek, veral vir 'n romantiese wegbreek.

Ons het vir drie nagte in die Dragonfly Cottage gebly. Ons het dit as 'n basis gebruik om elke dag die wildtuin en omliggende besienswaardighede te gaan besoek. Ons kon elke aand 'n vuurtjie aansteek en rustig met 'n glasie wyn die uitsig geniet.

Travis C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Travis C

Mooi omgewing. Gemaklik, gerieflik, baie skoon. Baie vriendelike en hulpvaardig en baie gasvry.

Ideale verblyf vir twee. Kan dit aanbeveel en sal dit weer gebruik.

Chanelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle B

Die rustigheid self.

Baie rustig, en baie mooi. Baie verwelkomend.

Ilze D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

"Home away from Home" no longer just a dream - but a blissfull reality, filled with unrivalled yet affordable luxury, comfort and beauty - it does not yet have any equal!

Hubby and I have been "negotiating" the possibility of spending a long weekend away in the regions of the Lowveld. With him being a born Beach Bum and myself a born Bushbaby, I have silently resigned myself to plan this trip in full anticipation of his very thinly disguised tolerance and reluctance... During this time I have made reservations for a 2 night stay in Dullstroom and another 2 night stay in Graskop. Due to some obligations and difficulties with his workplace, we have forfeited those bookings and could not find any other alternative accommodation to our liking in those same areas. Through sheer luck and quite by accident I came across the ad for Sabi River Guesthouse on TravelGround. I was so desperate to turn the possibility of this breakaway into a reality, that I proceeded with the booking without any further thought. At this stage I have to confess that, although everything seemed alright enough, I still remained quite skeptic due to the very reasonable and affordable prices. False advertising is no laughing matter and having been raised the way I was, whenever "something appeared to be too good to be true", well, then it usually was exactly just that. However, as I have told our lovely hosts/owners, Kathy and Peter, it all turned out to be so much more and better than anything that I could ever have planned for us in advance!!! We have been truly blessed in having had the opportunity to share their lovely surroundings in such luxurious comfort. We were absolutely blown away - in the best possible sense of the word! From the warm welcome and friendly reception by the hosts/owners, to the personalised little touches to our rooms, the overall luxury, comfort, tranquillity and pristine establishments and very helpful suggestions and recommendations by the hosts, Kathy and Peter have effortlessly managed to turn our weekend into a heart-warming and well cherished memory. Job very well done, guys! Thanks to you I could let my husband experience for himself what I simply could not describe through words. Not only did you assist in opening his eyes, but also his heart to the Lowveld. We have loved every moment spent with you and will definitely return for many more visits. In the categories of great value for money; luxury and comfort; safety, cleanliness and beauty of the establishment itself and its surroundings - you are all aces! We have arrived as total strangers, and departed as friends, having found their "home away from home". Thank you once again for a truly wonderful stay, keep it up and many blessings! Werner & Ilze De Wet

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragonflyrylaan 133, Sabierivier Ekolandgoed, Hazyview, Mpumalanga, 2124, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZjVlMzQ2LTJmYTAtNDQyOS1iOGFhLTg1ZjcxY2FjNDk5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 133 Dragonfly Drive Sabi River Eco Estate 2124 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.037668727138 31.110980716888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang