Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabi River Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Paul L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was home from home. Beautiful and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflike eenheid, pragtige dekor, vriendelike gashere. Baie gerieflike oornag. Pragtige dekor. Vriendelike gashere. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful and rejuvenating! What a lovely place to stay, the accommodation is located in a secure estate with beautiful surroundings. It is safe, quiet, and very relaxing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Hermanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Lekker. Baie aangenaam. Rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Eienaar is fantasties. Verblyf was 5 ster. Wonderlik! Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Puik, veilig en stil. Die gastehuis is baie goed geleë in 'n veilige estate en dis in 'n baie stil area. Ons kon met veiligheid in die strate rondstap en restaurante en winkels is naby. Die ontvangs was vriendelik en die kamer en en-suite was silwerskoon en alles was beskikbaar wat mens sou nodig hê vir oornagverblyf. Ek kan hierdie akkommodasie ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thuli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Kathy and Peter are so warm and friendly. The location is just perfect! Very safe, we loved our privacy and it's very peaceful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Wyk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Ons is vriendelik ontvang. Alhowel die kamer effens knap is, het dit aan ons vereistes voldoen aangesien ons slegs slaapplek gesoek het. Die eienaars het alles in hul vermoë gedoen om aan ons behoeftes te voldoen. Alles is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vuyolwethu N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Had a lovely stay at the guest house. My partner and I really enjoyed staying here mostly because the host Kathy and her husband are such wonderful and warm-hearted people. They helped us get around and were really friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Wonderlike ondervinding. Kathy het ons so tuis laat voel, en ons was regtig lekker bederf. Vriendeliker gasvrou gaan jy nie sommer kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragonflyrylaan 133, Sabierivier Ekolandgoed, Hazyview, Mpumalanga, 2124, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZjVlMzQ2LTJmYTAtNDQyOS1iOGFhLTg1ZjcxY2FjNDk5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 133 Dragonfly Drive Sabi River Eco Estate 2124 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.037668727138 31.110980716888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang