Sabi River Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragonflyrylaan 133, Sabierivier Ekolandgoed, Hazyview, Mpumalanga, 2124, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sabi River Guesthouse is op die Sabirivier Ekolandgoed geleë en grens aan die Sabi River Sun Tyddeeloord in die hartjie van die Sabieriviervallei. Dit skuil teen die Drakensberge en is omring deur die platteland. Die Laeveld se klimaat, natuurskoon en plantegroei is voorwaar enig in sy soort.
Cottage Dragonfly is 'n selfsorg-eenheid met 'n berg-uitsig. Dis privaat, klassiek versier en beskik oor 'n TV met DStv, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en braaigeriewe.
Cottage Praad of de Kaap is 'n semi-selfsorgeenheid en het 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met DStv.
Doendinge sluit gholf by die Sabi Sun Oord langs die landgoed in. Daar is 2 olifantbewareas 1 km van die landgoed af. Dis 12 km van die Krugerwildtuin se Phabeni-hek en 60 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af. Ander gewilde trekpleisters sluit Sabie, Graskop, Pilgrimsrus, Mac Mac-waterval en God's Window in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Hongaars
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dragonflyrylaan 133, Sabierivier Ekolandgoed, Hazyview, Mpumalanga, 2124, Mpumalanga
- Gaste dink Sabi River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragonflyrylaan 133, Sabierivier Ekolandgoed, Hazyview, Mpumalanga, 2124, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang