Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Retreats Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eulender Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Sabie Retreats Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Dzunisani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dzunisani M

Excellent.

Very well taken care of.

Marinda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Gerieflik, skoon & veilig.

Baie vriendelike ontvangs gehad.

Hendrik D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Aangename gerieflike verblyf.

Ideaal vir besigheidsoornag. Bestuurder baie hulpvaardig.

Izak L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak L

Baie lekker.

Baie lekker gewees, dankie.

Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie netjies en skoon, vriendelike diens en personeel is baie gasvry en behulpsaam.

Die personeel het moeite gedoen met ontbyt ten spyte van "load shedding" en 'n generator.

Lynnette Swanepoel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynnette Swanepoel S

Stay was okay.

The emergency light in our room did not work. We had to wait for the dining room to be opened before we could have breakfast. No coffee was served beforehand. We had to ask for coffee and only then it would be served. Breakfast was delicious. The kitchen staff can ramp up a bit on their service. It did not feel like a guesthouse, more like a hostel. It would be nice to get into the dining room and you can pour coffee yourself and maybe have a muffin or a scone while waiting for breakfast.

Kholofelo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo M

The place is beautiful.

The place is beautiful, the staff is patient and very friendly and their food is great.

Jaco S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Gerieflik en skoon.

Netjies, veilig. Probleem met water gewees toe ons wou stort en kraan by wasbak los. Verder was als in puik en netjiese, skoon toestand en baie vriendelik en behulpsaam. Stil. Niks onnodige geraas in nag. In die hartjie van Sabie geleë.

Donovan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan B

Comfortable.

Overall pleasant stay. Three points that would make future guests. 1. Water pressure is a big problem in the shower and bath - hardly any pressure. 2. Aircon by Unit 9 (could be Unit 8's aircon) makes an incredible noise for guests in Unit 9. 3. Invest in a coffee machine (Not sure if its currently broken) - but coffee wasn't from a machine. Otherwise nicely located and accommodating.

Jako R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jako R

Bekostigbare akkommodasie.

Baie lekker gebly in 'n goed geleë area!

Joe I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joe I

Friendly and efficient staff.

The property is well situated and within an easy walking distance to the restaurants and the shopping centre. The WiFi signal was poor, but this may have simply be the result of the regular Eskom loadshedding.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michael F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Bekostigbaar en netjies.

Sien sterre.

Christa E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Rustig

Die werkers is baie vriendelik en behulpsaam, die kamer is netjies en die lugversorging help baie want Sabie was baie warm. Die gastehuis is sentraal geleë en stapafstand van alles af. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Lucie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucie V

Ligging, netheid en waarde vir geld.

Fantastiese groot kamer en badkamer. Die kamer was silwerskoon. Dit was bo verwagting met die ligging, netheid en waarde vir geld. Sal hulle beslis aanbeveel!

Christilda Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christilda Z

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, personeel baie vriendelik. Sal weer hier oornag.

Johannes Gerhardus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Gerhardus V

Mooi skoon en ruim kamers.

Ek wou die oggend 05h30 ry maar toe is die hekke gesluit en daar was nêrens 'n kontaknommer om te bel om die hek oop te sluit nie. Ek kon toe eers 06h30 uitkom. Ek was te laat die vorige aand om te reël om vroeg te ry, want die kantoor was al gesluit. Maar ek sal weer daar gaan bly.

Fleurette M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fleurette M

Gerieflike oorslaapplekkie.

Ons was aangenaam verras met die grootte van die kamer. Dit was baie gerieflik en die ligging van die plek is 'n pluspunt. Dis naby genoeg aan die dorp om sommer 'n stappie te vat. Kan dit beslis aanbeveel. Enigste negatief vir ons was dat daar nie 'n swembad was nie, maar dit was nie so erg nie want ons was heeldag uit.

Sibelle F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sibelle F

Vriendelike diens, skoon en netjiese gastehuis!

Die bestuurder het baie moeite gedoen om my verblyf gemaklik te maak en om my skedule te werk.

Elize O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize O

Ons het gebly van 27 tot 31 Desember daar gebly.

Baie netjies en skoon. Heerlikste ontbyt.

Carla P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla P

Skoon en vriendelik.

Wow vir die ontbyt!

Ian M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ian M

Ok.

Access to rooms via a narrow corridor round outside of the building with steep steps. The finish of rooms was poor with cement lifting off floors door to bathroom difficult to close and torn curtains Drive way gate not secured had to push open and close as motor not working. Restaurant / bar uninviting with vinyl sets torn.

Dikeledi M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

Had an awesome weekend with my husband and family.

A very good place to spend the weekend. Cleanliness is excellent.

Sabie Retreats Guest House se terugvoer

Good day Dikeledi
Thank you so much for choosing to stay with us! We are humbled by the review.
Keep well

Sabie Retreats Guest House
Jc L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc L

Goeie waarde vir geld en gemak

Behalwe vir die nag lewe oorkant die straat kan ek nie kla nie. Die kamer was skoon, netjies en die was staf vriendelik en gasvry.

Geri M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geri M

Baie rustig. Ontvangs vriendelik.

Heerlike ontbyt geniet. Kuierplek oorkant die straat kan steurend wees.

Helena A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A

Lieflike, groot, netjiese kamer, en groot badkamer!

Die verblyf sal ek enige tyd aanbeveel. Die kamers is baie netjies en die personeel baie behulpsaam. Veilige parkering, en loopafstand van alle winkels en restaurante. Hul kan dalk net oorweeg om klein badseep en sjampoe aan te hou. En dan is daar ook nie 'n houer bokant die wasbak in die badkamer om jou tandeborsel en tandepasta in te bêre nie. 'n Seephouer by die bad kan ook gerus geïnstalleer word. Die bed slaap fantasties!

Henk J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Baie skoon en netjies, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ek sal die plek ten sterkste aanbeveel aan alle reisigers.

Frik S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik S

Toegang tot ons eenheid was treurig. Klein gangetjie en geen geute aand die dak en dit reën op jou.

Ek sal nie weer daar bly nie. Die ontbyt is ingesluit, maar beperk tot R100. Jy word daar meegedeel van die R100 per persoon, alhoewel hulle vir jou die spyskaart gee. Stort is swak. Kan nie by die wasbak uitkom nie, want die deur maak oop voor die wasbak. Die bed is koningin-grootte, maar is kort en my voete hank af. Vir dieselfde tarief kan ons by die Royal Hotel in Pelgrimsrus bly en daar is geen verrassings nie.

Jacques B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques B

Onplesierig.

Die kamer se vloer is geverf, die water druk is baie swak en vir 2 dae was daar geen warm water nie. Oorkant die straat is daar 'n nagklub of iets wat dit amper onmoontlik maak om te slaap musiek en mense wat gil en skree. Wees bereid om op te staan as jy die DStv se kanaal wil verander. Ek kan ongelukkig nie die plek aanbeveel nie. Dit is buitensporig duur vir wat jy kry.

Nic R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic R

Uitstekend geleë met netjiese geriewe.

Voldoende parkeerplek, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly!

Adel D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel D

Dis 'n gerieflike skoon oorblyplek.

Dis 'n oulike plekkie om te oornag. Dit bied goeie waarde vir geld, dis skoon en netjies.

Pieter V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Vriendelike diens met skoon, netjiese kamers en veilige parkeerplek.

Kamers is smaakvol gemeubileerd. Daar is DStv en lugversorging in die kamers. Daar was vriendelike diens en verwelkoming met ons aankoms.

Ree R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ree R

Pragtig skoon en goeie ligging.

Het vir 3 nagte baie lekker gebly. Akkommodasie skoon en nuut. 'n Klein yskas sou welkom gewees het om drinkgoed koud te hou. Sal voorstel dat die driekwartbeddens apart gehou word, want die duvet is te klein omdat die beddens teen mekaar geskuif is. Onvoldoende hangplek vir klere en handdoeke in die badkamer. Sou verkies het dat die badkamerlig nie outomaties aan- en afskakel nie. Eienaar moet restaurant adverteer met groot advertensiebord by die parkeerarea.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 7, Hoek van Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f171fe6ed5348db49a1d47d3cf96161f704a2d231d81ee4b5a54f14b0ae1ebc52cc6e5489ceeaea073914cf531528bd6ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 2nd Street Corner of Trichardt Street 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.100761871081 30.779684425131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang