Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Retreats Guest House

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 7, Hoek van Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sabie Retreats Guest House is in die hartjie van Sabie, net anderkant die hoofstraat, in 'n stil straat geleë. Dit is die ideale plek om te bly as jy vinnig vir 'n naweek wil weggaan.

Daar is 11 en suite-kamers wat goed ingerig is: 9 dubbelkamers, 'n koningingrootte-kamer en 'n "executive"-suite. Geriewe in die kamers sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Skoon, wit linne, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Al die kamers het aparte ingange en van hulle het verandas buite. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Sabie Retreats Guest House is ideaal vir 'n oornag-sakereis of selfs as 'n basis as jy langer wil bly om die natuurlike skoonheid van die Kruger Laeveld te verken of dagtoere na die Krugerwildtuin wil onderneem.

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Dzunisani M
5.0
Excellent. Very well taken care of.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Marinda G
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, skoon & veilig. Baie vriendelike ontvangs gehad.
Jan 2024
Hendrik D
4.8
Aangename gerieflike verblyf. Ideaal vir besigheidsoornag. Bestuurder baie hulpvaardig.
Mrt 2024
Pieter V
Besigheidsreis
4.8
Baie netjies en skoon, vriendelike diens en personeel is baie gasvry en behulpsaam. Die personeel het moeite gedoen met ontbyt ten spyte van "load she...
Sien meer
Mei 2023
Izak L
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker. Baie lekker gewees, dankie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Eulender Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2de Straat 7, Hoek van Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie Retreats Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 7, Hoek van Trichardtstraat, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f171fe6ed5348db49a1d47d3cf96161f704a2d231d81ee4b5a54f14b0ae1ebc52cc6e5489ceeaea073914cf531528bd6ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 2nd Street Corner of Trichardt Street 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.100761871081 30.779684425131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang