Sabie River Camp
Beskrywing
Kragpunte en water is beskikbaar (gaste sal 'n driepunt-karavaan-aansluitprop benodig), krane word gedeel. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Sabie River Camp bied 'n rustige wegbreek en daarom word geen partytjies, harde geraas of musiek toegelaat nie.
Kontantdeposito's moet met aankoms betaal word. Alle items moet by die kantoor ingehandig word vir 'n volle terugbetaalwaarde daarvan.
'n Handdoekdeposito van R100 word per handdoek gehf, of bring jou eie handdoeke saam. Handdoeke is te huur en slegs vir stortgebruik, nie vir kampeerders beskikbaar nie.
'n Sleuteldeposito van R200 word gehef.
Sabie River Camp word deur beurtkrag geaffekteer.
Sabierivierkamp het elke voorgeskrewe maatreël getref om die gesondheid en veiligheid van ons gaste, personeel en ander besoekers te verseker. Jy kan ons kampeeroord met met 'n geruste hart besoek, wetende dat jou veiligheid in goeie hande is. Die reëls van die Suid-Afrikaanse Toerisme-vereniging (SATSA), Siektebheer en -voorkoming (CDC) en die Wêreldgesonheidsorganisasie word gevolg. By Sabie River Cmap is daar:
- Streng skoonmaakprosedures in plek en voorgeskrewe antibakteriese en ontsmettingsmiddels word gebruik;
- Ontsmetmiddels vir hande word in alle openbare-areas en diensarea (kombuise) verskaf;
- Personeel met al die nodige persoonlike beskermde toerusting en CDC-opleiding;
- Voorsiening gemaak vir sosiale distansiering protokols.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent het 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens, en beddegoed word voorsien. Gaste wat in hierdie tent bly, deel die ablusieblok, kombuis en gemeenskaplike braaigeriewe met ander gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Sabie River Camp bied 'n rustige wegbreek en daarom word geen partytjies, harde geraas of musiek toegelaat nie.
Kontantdeposito's moet met aankoms betaal word. Alle items moet by die kantoor ingehandig word vir 'n volle terugbetaalwaarde daarvan.
'n Handdoekdeposito van R100 word per handdoek gehf, of bring jou eie handdoeke saam. Handdoeke is te huur en slegs vir stortgebruik, nie vir kampeerders beskikbaar nie.
'n Sleuteldeposito van R200 word gehef.
Sabie River Camp word deur beurtkrag geaffekteer.
Sabierivierkamp het elke voorgeskrewe maatreël getref om die gesondheid en veiligheid van ons gaste, personeel en ander besoekers te verseker. Jy kan ons kampeeroord met met 'n geruste hart besoek, wetende dat jou veiligheid in goeie hande is. Die reëls van die Suid-Afrikaanse Toerisme-vereniging (SATSA), Siektebheer en -voorkoming (CDC) en die Wêreldgesonheidsorganisasie word gevolg. By Sabie River Cmap is daar:
- Streng skoonmaakprosedures in plek en voorgeskrewe antibakteriese en ontsmettingsmiddels word gebruik;
- Ontsmetmiddels vir hande word in alle openbare-areas en diensarea (kombuise) verskaf;
- Personeel met al die nodige persoonlike beskermde toerusting en CDC-opleiding;
- Voorsiening gemaak vir sosiale distansiering protokols.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent het 2 driekwartbeddens en 2 enkelstapelbeddens. Die tent het sy eie privaat badkamer en toegang tot 'n kampkombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel, broodrooster en tweeplaat-gasstoof. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Sabie River Camp bied 'n rustige wegbreek en daarom word geen partytjies, harde geraas of musiek toegelaat nie.
Kontantdeposito's moet met aankoms betaal word. Alle items moet by die kantoor ingehandig word vir 'n volle terugbetaalwaarde daarvan.
'n Handdoekdeposito van R100 word per handdoek gehf, of bring jou eie handdoeke saam. Handdoeke is te huur en slegs vir stortgebruik, nie vir kampeerders beskikbaar nie.
'n Sleuteldeposito van R200 word gehef.
Sabie River Camp word deur beurtkrag geaffekteer.
Sabierivierkamp het elke voorgeskrewe maatreël getref om die gesondheid en veiligheid van ons gaste, personeel en ander besoekers te verseker. Jy kan ons kampeeroord met met 'n geruste hart besoek, wetende dat jou veiligheid in goeie hande is. Die reëls van die Suid-Afrikaanse Toerisme-vereniging (SATSA), Siektebheer en -voorkoming (CDC) en die Wêreldgesonheidsorganisasie word gevolg. By Sabie River Cmap is daar:
- Streng skoonmaakprosedures in plek en voorgeskrewe antibakteriese en ontsmettingsmiddels word gebruik;
- Ontsmetmiddels vir hande word in alle openbare-areas en diensarea (kombuise) verskaf;
- Personeel met al die nodige persoonlike beskermde toerusting en CDC-opleiding;
- Voorsiening gemaak vir sosiale distansiering protokols.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent het 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens. Beddegoed word voorsien. Elke tent het sy eie privaat badkamer en toegang tot 'n kampkombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n tweeplaat-gasstoof. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Sabie River Camp bied 'n rustige wegbreek en daarom word geen partytjies, harde geraas of musiek toegelaat nie.
Kontantdeposito's moet met aankoms betaal word. Alle items moet by die kantoor ingehandig word vir 'n volle terugbetaalwaarde daarvan.
'n Handdoekdeposito van R100 word per handdoek gehf, of bring jou eie handdoeke saam. Handdoeke is te huur en slegs vir stortgebruik, nie vir kampeerders beskikbaar nie.
'n Sleuteldeposito van R200 word gehef.
Sabie River Camp word deur beurtkrag geaffekteer.
Sabierivierkamp het elke voorgeskrewe maatreël getref om die gesondheid en veiligheid van ons gaste, personeel en ander besoekers te verseker. Jy kan ons kampeeroord met met 'n geruste hart besoek, wetende dat jou veiligheid in goeie hande is. Die reëls van die Suid-Afrikaanse Toerisme-vereniging (SATSA), Siektebheer en -voorkoming (CDC) en die Wêreldgesonheidsorganisasie word gevolg. By Sabie River Cmap is daar:
- Streng skoonmaakprosedures in plek en voorgeskrewe antibakteriese en ontsmettingsmiddels word gebruik;
- Ontsmetmiddels vir hande word in alle openbare-areas en diensarea (kombuise) verskaf;
- Personeel met al die nodige persoonlike beskermde toerusting en CDC-opleiding;
- Voorsiening gemaak vir sosiale distansiering protokols.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 732 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaaswaterval 30, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang