Sabie River Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jolandie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 245
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anton B - Mei 2024
Algehele gradering
Love the place and pet friendly.
Diederick P - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar en mooi.
Jeanri B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en geslaap.
Karin S - Apr 2024
Algehele gradering
Nice place, friendly owners.
Susan E - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en skoon.
Elmarie V - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Jani B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig!
Jon G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Elsabe N - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Karin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik. Gaste wie egter tot die vroeë oggend-ure arriveer raas. Besef dit is nie oord se skuld nie.
B B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Joyful.
Etienne C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Marietjie L - Jul 2023
Algehele gradering
Verseker, baie netjies en behulpsame eienaar en personeel.
Marie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met rustige atmosfeer.
Cas B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ria B - Mei 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Elzaan G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gideon W - Jul 2023
Algehele gradering
5 dag wegbreek van die koue.
Ria F - Mei 2023
Algehele gradering
Het dit geniet.
Sabie River Camp se terugvoer
Thank you for visiting Sabie River Camp
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Werner G - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelik.
Gerrit P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Elsie V - Okt 2022
Algehele gradering
Beste vakansie oord!!
Monuque V - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome
Sonica B - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Ina L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Philip D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Chris B - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome en vriendelik.
Zandile D - Sep 2022
Algehele gradering
My stay was interesting.
Lees meerKyle B - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely camp, clean and beautiful view.
Amelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Oornag.
Arnie V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie verras met netheid en skoon van die kamp.
Jaco V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Antionette D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, rustige area, netjies en goed versorg.
Cobus L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Roche R - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Renette P - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker. Al was die krag vir lank af.
Renschia L - Jan 2022
Algehele gradering
Redelik.
Lees meerJurie G - Okt 2022
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Erica M - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Ronelle H - Jul 2022
Algehele gradering
Slegs 1 ekstra kombers in tent vir 6 persone. Geen ekstra bakke waarin kos geskep kon word nie. Geen tafel buite om goed op neer te sit.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
May W - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Arlene S - Jul 2022
Algehele gradering
Was as 'n gesin daar en dit was oukei.
Esther Aletta N - Okt 2022
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Lees meerSonica B - Des 2021
Algehele gradering
Awesome!
Neels K - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Jan D - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Jacqui V - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Anneri G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Span is baie hulpvaardig.
Refilwe A - Apr 2021
Algehele gradering
It was perfect, refreshing and exciting.
Mary Anne N - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Beanka S - Jan 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker, sal weer terugkeer.
Valdo F - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, lekker rustig. Baie vir kleintjies om te doen.
Gorete W - Nov 2021
Algehele gradering
Loved the scenery, friendlyness of the staff was more than I expected.
Eben V - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie waarde.
Mauritz B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Roean W - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar die geraas tot baie laat vir 2 aande was ’n teleurstelling.
Ane T - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Cassie S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker kuier
C D - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig by die rivier, omring met berge.
Corrie C - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam; aangename verblyf.
Engela W - Okt 2021
Algehele gradering
Die kampgronde is baie mooi en netjies!
Istelle M - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Marelise C - Des 2021
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Hardus V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend gewees, vriendelike verwelkoming van eienaar af.
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly maar niks spesiaal.
Daleen B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, dit is naby die grootpad so dis raserig.
Melissa A - Sep 2021
Algehele gradering
Terribly disappointed.
Lees meerJohan D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie om te rus, maar hulle kan die plek bietjie opgradeer.
Ashley M - Nov 2021
Algehele gradering
Not what I expected.
Rina V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlike en rustige wegbreek!
Andre F - Des 2020
Algehele gradering
Was ’n fantasiese kuier.
Fanie P - Okt 2020
Algehele gradering
Was fantasties.
Nakkie B - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Michelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Relaxing and fun. Nice location. Very neat and clean.
Coenraad P - Des 2020
Algehele gradering
Used as a base to cycle around Graskop, Whiteriver, Sudwala.
Annelise Z - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, rustige atmosfeer
Nicole L - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker, plat op die aarde, mooi kamp!
Melanie J - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Markus L - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Deon B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en beveel dit sterk aan.
Willem E - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld! Vat net 'n waaier saam in die somer!
Confidence T - Okt 2020
Algehele gradering
This is a very beautiful place for a weekend away from everyone in the woods
Pierre D - Sep 2020
Algehele gradering
100% vir wat ek will he.
Fourie R - Feb 2020
Algehele gradering
Heel doeltreffend.
Hermanus V - Des 2020
Algehele gradering
Bestuur was baie vriendelik en verwelkoming was baie goed.
Marissa J - Jan 2020
Algehele gradering
Not good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nie goed.
Ek sal nooit weer Sabie River Camp toe gaan nie. Die storte is te warm of te koud - of daar is geen water nie. Valse advertensie - Daar is geen verhitte rotspoel by Sabie River Camp nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico P - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Yolanda D - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Phologo M - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing.
Paul V - Aug 2019
Algehele gradering
Perfect, do not need much else, perfect place to relax and unwind. Very well maintained, neat and clean.
Pierre D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te slaap of 'n paar dae te bly as jy die area wil verken.
Lees meerEunice B - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend.
Dit was ongelooflik. Die ligging was maklik om te bereik, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jody O - Jun 2019
Algehele gradering
A memorable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Onvergeetlike verblyf.
Onberispelik skoon, baie vriendelike personeel, geriewe van 'n hoër standaard. Ek en my twee tienerkinders was baie beïndruk met hierdie kampterrein, en seker sal ons weer terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephan F - Jun 2019
Algehele gradering
10/10
Len S - Jun 2019
Algehele gradering
Puik diens.
Jolize C - Apr 2019
Algehele gradering
Was heel lekker en aangenaam.
Rassie K - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was perfek. Lekker mistig en koel.
Bonita L - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike rustig wegbreek.
Kristelle G - Jan 2019
Algehele gradering
Absolutely enjoyed Sabie River Camp.
Rodney T - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, afgesien van die harde musiek Saterdag- en Sondagnag.
Kobus S - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Louis M - Apr 2019
Algehele gradering
Baie geniet, sal aanbeveel.
Maqueen N - Jan 2019
Algehele gradering
Fabulous.
Laurika B - Jan 2019
Algehele gradering
We had an amazing stay, the owner is super helpful and very hands-on.
Jacobus P - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Pieter G - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Klein genoeg vir 'n lekker ruskans!
Anna V - Jul 2019
Algehele gradering
Aangename en rustige omgewing en mooi natuur.
Melanie S - Jun 2019
Algehele gradering
The small township behind Sabie River Camp was a problem with the noise till early morning hours.
Lizahni W - Jun 2019
Algehele gradering
Nice plek maar...
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Anne-marie K - Apr 2019
Algehele gradering
Erger as 'n boskamp. Koue water vir stort.
Adrie B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulik en gerieflik.
Corne S - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Eddie V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Maxine D - Mei 2018
Algehele gradering
Ongelooflik ontspannend in die pragtige natuurskoon.
Gavin B - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was die rustigste, asemrowende naweek wat ek in 'n rukkie gehad het.
Lees meerPaul V - Mei 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much, was very surprised.
Carli C - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, baie veilig.
Tinka M - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was die lekkerste slaap!
Barend B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was pragtig, netjies en een van my gunsteling naweke weg.
Hugo N - Jan 2018
Algehele gradering
Ons was met ope hande verwelkom.
Elsabe E - Okt 2018
Algehele gradering
Wegbreek van alles.
Candice T - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely spot to stay - thank you very much Sadie River Camp.
George C - Jul 2018
Algehele gradering
Best outdoor holiday camp site.
Corne G - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en beskostigbare verblyf.
Talitha C - Apr 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Karel D - Feb 2018
Algehele gradering
Terrein is baie netjies met lekker sagte gras oral.
Tshepo K - Jun 2018
Algehele gradering
Very clean and warm tents.
Angie V - Feb 2018
Algehele gradering
Clean, tranquil and safe. Located close to activities.
Lees meerDe Graaff G - Feb 2018
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike verblyf in 'n lieflike omgewing.
Lees meerBeulah B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Elizabeth F - Des 2018
Algehele gradering
Stortvloere nat as jy uitklim.
Lorrain M - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker plek, rustig.
Rene D - Apr 2018
Algehele gradering
Great!
Simone B - Nov 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Marius M - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige, skoon en gerieflike akkommodasie.
Ans S - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en bekostigbaar.
De Jager B - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Johan M - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam en waarde vir geld.
Zia J - Mei 2018
Algehele gradering
Klein wegbreek.
Yvonne B - Feb 2018
Algehele gradering
Noisy!
Sabie River Camp se terugvoer
Good day,
Thank you for your valued review. We need to express that it was over the Sabie Tube Race Weekend, and that it is 1 of the weekends that we allow music and noise as its impossible to keep everyone quite. This is no excuse, but we would like to state that during any other weekend we do not allow any music and/or loud noises.
Regards,
Alexsander
Adele L - Nov 2018
Algehele gradering
Effens meer verwag.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Petro N - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Drienie V - Des 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Mehgan B - Des 2017
Algehele gradering
We had an absolute ball.
Francois R - Des 2017
Algehele gradering
Altyd lekker.
Claudius C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig by rivier.
Bianka V - Nov 2017
Algehele gradering
Beslis 'n plek om die nabyheid van God te ervaar.
Elsmarie D - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf langs die rustige Sabierivier.
Annelize S - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese plek, sal enige tyd weer gaan.
Jg S - Mei 2017
Algehele gradering
Good.
Ronel E - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Francois R - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreekplek.
Hardus V - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome.
Francois J - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was baie still, rustig en netjies skoon gewees.
Albertus D - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename verblyf.
Johlene F - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en bestuur baie vriendelik en behulpsaam.
Marion B - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring. Ons sal beslis weer die kamp besoek.
Stella V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Carina M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Willem S - Jan 2017
Algehele gradering
Will camp there again for sure.
Elise F - Des 2017
Algehele gradering
Awesome.
Martiens B - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik skoon netjies, net die weer het nie saam gespeel nie.
Lorrain M - Aug 2017
Algehele gradering
Great place - skoon plek.
R M - Feb 2017
Algehele gradering
Great setting and value for money! Would highly reccomend.
Rulof J - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik en ontspannend.
Garth M - Apr 2017
Algehele gradering
It was very nice and clean, was just too short.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie mooi netjies en skoon, die kuiertjie was net te kort.
Dit was heerlik om terug te wees in die area nadat ek 33 jaar laas daar was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henk B - Apr 2017
Algehele gradering
What a lovely organised camp Sabi River Camp is.
Corne A - Nov 2017
Algehele gradering
Die kampplek was netjies, die staf was wonderlik, en die badkamers was skoon.
Claire K - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jolien M - Jul 2017
Algehele gradering
Sabie River Camp het ons baie welkom laat voel.
Wessel W - Jun 2017
Algehele gradering
Baie aangename mense. Lekker gebly, tent skoon en netjies. Badkamer besonder skoon en netjies.
Lees meerSherise S - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam, maar benodig aandag.
Lees meerGerda N - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker atmosfeer.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Chante E - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Maria S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was bewolk wat die verblyf aangenaam gemaak het.
Lees meerTersia N - Mei 2017
Algehele gradering
Beddens was gemaklik en lekker warm saans met elektriese kombers. Badkamers super netjies maar warm water ernstige probleem.
Maureen S - Jan 2017
Algehele gradering
Fasiliteite is baie goed, geen beheer oor geraas en almal maak musiek soos hul wil!
Edmund F - Des 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties en die eienaar (Mnr Raymond) is baie vriendelik.
Monica V - Des 2016
Algehele gradering
Te kort.
Barbera E N - Des 2016
Algehele gradering
Sal hulle beslis weer besoek.
Marinda V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi, lekker geslaap.
Hannetjie S - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Sheila H - Okt 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring vir nie-gereelde kampeerders.
Danielle J - Jul 2016
Algehele gradering
Super!
Jan G - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie verblyf en waarde vir geld.
Steve N - Mei 2016
Algehele gradering
Firendly and understanding.
Irene M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Sabie River Camp se terugvoer
Thank you for your review we work hard to ensure the very best service for our clients.
Regards,
Alexsander
Brian V - Mrt 2016
Algehele gradering
Very neat and tidy.
Sabie River Camp se terugvoer
Thank You for your positive review, Looking forward in seeing you again
Regards
Alexsander
Mariaan V - Des 2016
Algehele gradering
Neat and peaceful.
Annelize J - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ons sal vir seker weer hier bespreek.
Michelle B - Nov 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld en fantasties, ongelooflike mooi natuur.
Lees meerHenri B - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Charl V - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was rustig, gesellig en baie lekker.
Ronell K - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig.
Dirk H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker, maar net te kort!
Gideon W - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker tyd saam met familie.
Johannes G - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Plek is baie netjies en veilig.
Jaco F - Nov 2016
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Ilze C - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklike beddens in die tent. Gemeenskaplike badkamers naby!
Anri V - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi skoon ablusiegeriewe en mooi staanplekke.
Wynand V - Jun 2016
Algehele gradering
Mooi, rustig, skoon, lekker!
Morne H - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf.
Lees meerMarissa V - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, veilig en baie bekostigbaar.
Sabie River Camp se terugvoer
Goeie Middag
Kan julle groot asb vir ons se in watter tent julle geslaap het want ons is nie bewus van so n geval nie en as dit so is moet ons weet daarvan sodat ons dit kan reg stel, niemand het ook aan ons by kantoor gerapporteur nie, ons stapel beddens is soluut vas gemaak dis ook die eerste keer in 13 jaar wat ons van so n geval hoor. Mens sal baie groot moet wieg om hulle los te kry.
Laat weet groot asb watter tent dit was sodat aandag daaran kan gee so gou moontlik.
Groete
Sabie Rivier Kamp
Wimpie P - Jul 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon, gerieflik.
Mike B - Mrt 2016
Algehele gradering
Pleasant, peaceful and enjoyable.
Charmaine G - Feb 2016
Algehele gradering
Was heerlik gewees al was daar betoging, het julle ons op hoogte gehou.
Sylvana J - Jul 2016
Algehele gradering
Nie geskik om in die winter daar te bly nie. Sal lekker wees in die somer.
Lees meerNeville T - Jun 2016
Algehele gradering
Lawaai van oorkant river heel nag.
Rodrick V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ontspannend, sal hoogs aanbeveel.
Luitha D - Des 2016
Algehele gradering
Geseën met mees asemrowende natuurskoon en omgewing!
Andre H - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker, behalwe vir die deurnag se harde partytjie musiek in die omgewing!
Sabie River Camp se terugvoer
Goeie Middag,
Baie dankie vir u terugvoering. Soos altyd help dit ons met verbeterings, op die nota van die musiek oorkant ons, ons het al verskeie tye klagtes gelê by die eienaars. Ons het ook verskeie kere die polisie laat uitkom, maar hulle doen niks daaraan nie.
Ons hoop met graagte dat julle wel die geriewe wat ons lewe geniet het en dat julle binne kort sal terugkeer.
Groete
Alexsander
Petro V - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal geleë om die Laeveld te verken.
Cobus L - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam
Desire S - Des 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en baie netjies.
Ane T - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker ervaring.
Lees meerMeryna J - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende geriewe, netjiese oord met 'n heerlike atmosfeer.
Hanri B - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Julie V - Aug 2015
Algehele gradering
As jy 'n kampeerder of 'n beginner is, beveel ons dit aan. Dit was baie baie baie lekker!
Lees meerSonia B - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het in een van die permanente tente gebly.
Marthinus C - Des 2015
Algehele gradering
Baie veilig en netjiese verblyf.
Johan G - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustig, skoon. Vriendelike mense.
Alida V - Okt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerSabie River Camp se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Die warmwater swembad word nie verhit op warmer dae nie, ander gaste het genoem dat die water dan te warm is vir gebruik.
Vriendelike groete,
Alexsander
Johnny W - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Jackie K - Jul 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Mfana N - Des 2015
Algehele gradering
Very peaceful and relaxed with an excellent atmosphere.
Sophia P - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik, rustig en ontspannend.
Theuns F - Aug 2015
Algehele gradering
Het een aand oornag in ses slaap tent
Rosa V - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was werklik waarde vir my geld.
Fleurette M - Des 2015
Algehele gradering
Die kamers waarin ons gebly het sal ek nie aanbeveel nie, maar wel van die ander eenhede.
Colette C - Mrt 2015
Algehele gradering
Die verblyf was lekker.
Jeanne D - Okt 2015
Algehele gradering
Ons familie het vir vyf nagte in 'n Safari tent gebly.
Lees meerSabie River Camp se terugvoer
Good Day Jeanne,
Thank you for your review. Please take note of the description of the tents, it clearly states that no microwaves are provided. As for the lighting in the tents, we want our clients to have a Safari-type of camping experience, setting a romantic, yet calming glow of light as you would with field camping.
Regards,
Sabie River Camp management
Sandy K - Apr 2015
Algehele gradering
Mooi kampeerterrein.
Roxy V - Des 2014
Algehele gradering
Net een woord: Heerlik!!!!
Jenny B - Okt 2014
Algehele gradering
Ons sal terug kom!
Thomas P - Des 2014
Algehele gradering
Baie nice plek.
Johan M - Okt 2014
Algehele gradering
Dis goed om te weet dat ons ook vir een aand kan oorslaap.
- Kapasiteit: 732 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaaswaterval 30, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang