Sabie Self-Catering Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Elrich H - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome!
Jacques N - Jun 2024
Algehele gradering
Die akkommodasie het ons verwagtinge in alle opsigte oortref.
Lees meerSabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê en hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Groete uit 'n pragtige Sabie.
Erica M - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Dawie En Annalise M - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek in die hart van Sabie. Ons sal definitief weer daar oorbly.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom, baie dankie vir die mooi woorde.
Erina H - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend, lekkerste, gerieflikste, ruimste plekkie! Hoogs aan te beveel! Eerste klas!
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Wow, weer net sulke 'nice' mense om te verwelkom. Julle woorde word waardeur. Kom kuier sommer gou weer.
Aseef C - Des 2021
Algehele gradering
Private, well kept apartment with a sense of tranquility.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Thank you for your kind review! See you again soon.
Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Voortreflik en gerieflik.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het al die ekstra goedjies raak gesien en geniet. Mooi bly.
Rene S - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens. Goed geleë en pragtige uitsig.
Jolene G - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, gerieflik geleë en waarde vir geld.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie dat vir die terug voer. Dankie dat julle die ondervinding gedeel het met toekomsige gaste. Dit was a groot plesier om so n oulike familie hier by ons te he. Mooi bly.
Rita N - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely experience with very good service.
Derek K - Des 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was rustig en sorgloos. 'n Regte huis weg van die huis af!
Dré M - Des 2019
Algehele gradering
De appartementen zijn compleet en zorgvuldig ingericht en zijn hartelijk ontvangen met een goede dienstverlening.
Ellen B - Jan 2019
Algehele gradering
Bo verwagting!
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.
Elsie P - Okt 2019
Algehele gradering
Die eenheid was redelik netjies, maar kort beslis aandag aan die kombuiskaste, asook die buite-area. Advertensie misleidend.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Hi Elsie,
Dankie vir die terug voer.
Ek glo wel dat jy miskien die verkeerde "review" gegee het? Die rede hoekom ek dit se is dat ons fotos wel die woonstel wys soos dit is. Kyk asseblief of julle Apartment C bespreek het, dis hoe ek die bespreeking ontvang het. As nie, laat my weet sodat ek kan sien waar die fout ingekom het.
Dit was so lekker om met julle te gesels en ek het regtig die indruk gekry dat julle meer as gelukkig was met die eenheid, selfs die oe en aah toe julle instap. Self n soen-groet totsiens.
Maureen R - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Samu M - Nov 2018
Algehele gradering
Words cannot describe how wonderful it was.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Your review is so much appreciated. Thank you.
Benita G - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, hartlike ontvangs deur Annelise, Elizma se persoonlike aandag/omgee was spesiaal, eenheid het aan alle vereistes voldoen!
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dis altyd lekker om sulke mooi mense te verwelkom. Ons werk hard daaraan om ons eenhede spesiaal te maak en ons is bly julle het dit so beleef. Groete uit Sabie, Annelise en die span.
Natasha J - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige selfsorg-eenhede. Skoon en baie netjies.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie!
Meliza L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi, gerieflike plek.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier sommer gou weer en stuur julle vriende.
Groete,
Annelise
Erica C - Jan 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer. Ek het na die bad gekyk en gesien die silikoon moet so bietjie opgeknap word. Doen dit sommer more. Mooi bly en kom kuier gou gou weer. Groete, Annelise, Elizma en die span.
Nico F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie sentraal geleë in Sabie, maar tog heerlik stil en rustig.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer. Ons is bly dat julle alles geniet het en die akkommodasie gemaklik gevind het.
Dit was n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer. Groete uit n pragtige Sabie. Annelise
Marc D - Jun 2017
Algehele gradering
Amazing.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die "review" Dit word baie waardeur. Hoop om julle sommer nog baie te sien.
Groete uit n pragtige Sabie, Annelise
Samuel D - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Hi Sam, thank you for the review! It was a pleasure hosting you and we will be happy to welcome you back. We are so glad you enjoyed our Apartments and service! Keep well till next time. Annelise
Lesego M - Okt 2016
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Sabie. I'd definitely recommend it to my friends.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Thank you for your valued review! It is great to see that you have enjoyed your stay and that you will be coming back soon!
Kind regards,
Annelise
Cecilia R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier by ons te verwelkom! Dankie vir die terugvoer! Tot volgende keer.
Annelise
Mario E - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Sien julle graag weer sommer gou-gou!
Surette M - Jul 2016
Algehele gradering
Netjiese verblyf met bederfbadkamer.
Zelde S - Jul 2016
Algehele gradering
Gasvryheid, skoon en netjiese plekkie.
Annick S - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek!
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Sooo bly dat julle dit geniet het! Was lekker om julle hier te he en sien uit om julle terug te verwelkom op julle herdenking!
Groete, Annelise
Rebecca K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Dit is altyd lekker om sulke mooi woorde te hoor. Dit maak al die harde werk die moeite werd.
Dankie dat julle hier by ons gebly het. Kom kuier sommer gou gou weer!
Groete uit 'n pragtige Sabie,
Annelise
Chantelle C - Jan 2016
Algehele gradering
Die perfekte verblyf met alles wat jy nodig het!
Lees meerSabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Beste Chantelle,
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ek is bly julle het jul verblyf hier by Sabie Self-Catering Apartments geniet. Dit was 'n groot plesier om so 'n vriendelike familie by ons te hê. Ons doel is om ons gaste alles te gee wat hulle nodig het vir selfsorg teen n billike tarief.
Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete van ons pragtige Sabie,
Annelise
Jurie G - Jun 2016
Algehele gradering
Baie goed vir die prys.
Miko L - Jan 2016
Algehele gradering
Goed geleë in 'n pragtige deel van ons land.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Hi Miko.
Baie dankie vir die resensie. Dit was n groot plesier om julle in ons mooi deel van die land te verwelkom.
Hoop om julle gou weer te sien. Annelise
Chantoné F - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, netjies, skoon, alles wat mens kan nodig he vir 'n wegbreek.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer! Ek is bly julle het die verblyf geniet en sien daarna uit om julle sommer gou gou terug te verwelkom!
Groete uit n pragtige Sabie,
Annelise
Venessa B - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige, netjiese plekkie.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is welkom enige tyd by ons rustige plekkie in die mooi deel van die land!
Groete,
Annelise
Johanna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderful.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Thank you for choosing to stay with us at Sabie Self-Catering Apartments. It was lovely to meet you and your family and we hope to welcome you back soon!
Retshepile M - Jun 2016
Algehele gradering
A nice place to spend your holiday.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Thank you for your review. We do indeed have a great location and it makes it so easy to explore all the waterfalls and natural scenes around us! The fact that you can walk to the shops and restaurants is an added bonus. Please come and visit again soon! And thank you for referring your friends and family.
Keep well, Annelise
Erica C - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het dit geniet sal weer gaan.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons probeer om voortdurend te verbeter en waardeur die terug voer. Die stort area is so ontwerp dat 'n rolstoel persoon dit ook kan gebruik. Die water mors wel en ek het nou n stort deur gekry wat die klein probleempie sal oplos. En, die braai vervang ek gou gou na 'n lekkerder een!
Mooi bly, en hoop ek sien julle weer een van die dae!
Annelise
Jolette L - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en gemaklike plek. Sal dit beslis aanbeveel.
Lynette V - Jun 2016
Algehele gradering
Ruim, skoon en baie goed geleë.
Fanie E - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Thank you for the review.
Jana G - Mei 2015
Algehele gradering
Netjiese en ruim plekkie. Goed geleë.
Jade M - Feb 2015
Algehele gradering
It was excellent. We loved it!
Zamdile M - Jul 2015
Algehele gradering
Superb stay we had.
Thomas F - Jun 2015
Algehele gradering
Wegkomplekkie in Sabie.
Marion W - Jul 2015
Algehele gradering
Comfortable and well appointed unit.
Petro M - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig!
Sabie Self-Catering Apartments se terugvoer
Hi Petro,
Dankie vir die terug voer. Ons verwelkom julle graag terug hier by ons by Sabie Self Catering Apartments.
Groete, Annelise
Hannes J - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker Akkomodasie teen 'n billike prys.
Pieter D - Apr 2015
Algehele gradering
Het vir 3 nagte oorgebly, tydens SASOL Rally.
Chris C - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik.
Raymond D - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was regtig 'n "awesome" ervaring. Ek sal verseker weer gaan.
Phindile Z - Aug 2014
Algehele gradering
The place was awesome!!!
Alicia S - Jun 2014
Algehele gradering
Dankie vir heerlike verblyf!
Hanli C - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Gert V - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam en rustig; kon lekker ontspan!
Koos V - Jun 2013
Algehele gradering
Dit was goed.
Mika D - Okt 2013
Algehele gradering
Goed.
Ntombikayise K - Okt 2012
Algehele gradering
Awesome time
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang