Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Self-Catering Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Elrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome! It was fantastic. Really a nice place to be. People are friendly, kind, and make you feel at home. We enjoyed our stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die akkommodasie het ons verwagtinge in alle opsigte oortref. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad by Sabie Self Catering. Die akkommodasie het ons verwagtinge in alle opsigte oortref. Die plek was vlekkeloos, goed onderhou en het al die geriewe gehad wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Die gasheer was vriendelik en oplettend, en het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons nodig het. Die besprekingsproses was glad en sonder enige probleme. Ons kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie en sal beslis weer hier bly as ons in Sabie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê en hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Groete uit 'n pragtige Sabie.

Erica M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Pragtige plek. Die eenheid was baie mooi en mooi toegerus. Alles wat mens nodig het. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Baie dankie vir die terugvoer.

Dawie En Annalise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dit is 'n pragtige plek in die hart van Sabie. Ons sal definitief weer daar oorbly. Dit is 'n pragtige en smaakvolle plek met alles wat jy nodig het. Annelise se kommunikasie met ons was puik en die plek was ruim en gemaklik. Dit het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom, baie dankie vir die mooi woorde.

Erina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend, lekkerste, gerieflikste, ruimste plekkie! Hoogs aan te beveel! Eerste klas! Annelise jy en jou span is die heel beste! Is persoonlik deur jou hartlik welkom geheet en tuis laat voel! Sal jou vir seker weer ondersteun!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Wow, weer net sulke 'nice' mense om te verwelkom. Julle woorde word waardeur. Kom kuier sommer gou weer.

Aseef C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Private, well kept apartment with a sense of tranquility. A beautiful and relaxing place to get away from the busy city. It had a very cute setup and very private. We all enjoyed our stay and glad it was undisturbed by monkeys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Thank you for your kind review! See you again soon.

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Voortreflik en gerieflik. Die eienaar Annelize het ons opgegradeer na 'n luukse eenheid omdat dit beskikbaar was. Ons waardeer dit baie. Die eenheid bevat alles om verblyf gemaklik te maak: ekstra noodwater, braaiboksie, klein kragopwekker, LED-liggies. Ook wonderlike advies oor die besienswaardighede en paaie met padkaarte daarby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het al die ekstra goedjies raak gesien en geniet. Mooi bly.

Rene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Uitstekende diens. Goed geleë en pragtige uitsig. Ek was daar saam my dogter en skoonseun en my 2 kleinseuns en daar was oor genoeg spasie en het ons nooit beknop gevoel in die woonstel nie. Die 2 badkamers was 'n bonus sodat ons nooit vir mekaar hoef te gewag het nie. Was regtig die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Fantastiese plekkie, gerieflik geleë en waarde vir geld. Ons het 5 nagte gebly in Woonstel C. Die eenheid was skoon en perfek ingerig, niks gekort nie en die gasvrou was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Skoonste eenheid waarin ek in 'n lang tyd was! Perfek geleë en bied die rustigheid wat belowe word. Dankie vir 'n wonderlike kuier, hoop om julle gou weer te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Sabie Self-Catering Apartments
Baie dankie dat vir die terug voer. Dankie dat julle die ondervinding gedeel het met toekomsige gaste. Dit was a groot plesier om so n oulike familie hier by ons te he. Mooi bly.

Rita N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Lovely experience with very good service. Apartment was neat en stylish. Beautiful view en conveniently situated. Annelise was an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R978
R978 R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R978
R978 R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D1KUA6BHXk4bxlI9t1F9g6HBvLnmUpWqoGDImyApcZgm8QMqP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R978 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.098805 30.781814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang