Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sabie Self-Catering Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R978 R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sabie Self-Catering Apartments is langs die Sabie-vallei in die pragtige dorpie Sabie, Mpumalanga geleë. Van hier is dit ideaal om die Panorama-roete te verken en die eenhede is slegs 59 km van die wêreldbekende Krugerwildtuin af.

Ons bied gerieflike, skoon en uiters ruim verblyf. Elke eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en die kombuise het elk 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, potte, panne en kookgereedskap. Elke slaapkamer het 'n waaier en 'n paneelverwarmer en elke eenheid het 'n dek of 'n stoep met 'n losstaande braai, asook'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi. Daar is ’n swembad op die perseel.

Die eenhede word daagliks skoongemaak en veilige parkeerplek is op die terrein beskikbaar. Die eenhede is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels.

Sabie is die ideale basis om die Panoramaroete te verken. Die avontuurroete begin met die eerste waterval (Sabie-waterval) wat net 3 km van die instansie af is en dan verby die Lonecreek-waterval, Mac Mac-valle, God's Window, Bourke's Luck-kolkgate, Blyderivierspoort en Drie Rondawels kronkel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Sabie Self-Catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R978
R978 R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R978
R978 R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D1KUA6BHXk4bxlI9t1F9g6HBvLnmUpWqoGDImyApcZgm8QMqP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R978 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 6th Avenue Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.098805 30.781814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang