Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hide 2692

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jannie M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfekte wegbruik van die stad se gejaag. Sable Hide was alles wat nodig is om weg te kom van die stad se gejaag. Plek vir jou en die gesin om tussen die stilte en "mak" wilde diere die nuwe bordspel kampioen te kroon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Jannie wil net baie dankie se vir jou mooi Resensie oor ons huis by 2692 Swartwitpens in Marloth Park. Ons waardeer julle ondersteuning, julle is enige tyd welkom om weer te kom. Dankie nogmaals. Groete Ilse

Stef-marié S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Pragtige huis. Mens bly en ontspan lekker. Ons het heerlik gebly. Dit is baie rustig en veilig. Pragtige plek, perfek ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Stef-Marie, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer julle besigheid opreg en is bly julle het dit so geniet. Julle is natuurlik enige tyd welkom om weer te kom, altyd lekker as mens sulke oulike gaste kry. Dankie nogmaals vir die ondersteuning, mooibly tot volgende keer, groete Ilse - Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth.

Liz B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker! Ons het onsself terdee geniet. Die huisie is ten volle toegerus en goed geleë. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Liz, baie dankie vir julle mooi resensie. Dit is altyd 'n plesier om sulke oulike gaste te kan kry. Hoop om julle gou weer te sien, julle is altyd welkom by ons huis in Marloth Park. Mooibly, ons is bly julle het dit so geniet daar.

Theuns K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Wat 'n pragtige, ruim en skoon eenheid. Beskik oor alles wat jy nodig het om weg te kom uit 'n besige stadsgejaag. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Daar het soveel diere kom kuier ons moes 'n paar keer gaan wildspille koop. Ek stel voor gaan koop wildspille by die koöperasie in Komatipoort. Aande om die vuur was net 'n voorreg soos die bos dit kon bied: uile, geroep van die hiëna's en die gebrul van die leeus so uit die verte. Ons het so paar keer met haar op die foon gepraat en elke keer was dit asof ons mekaar al jare ken, 'n ware mens, mens. Sal ons vir seker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Theuns, ons wil net vreeslik dankie sê vir jou mooi resensie. Dis regtig net 'n plesier om sulke oulike mense by ons plek te kan hê, ons is rerig geseënd met oulike gaste en mense wat ons plek so mooi oppas. Ons kan nie vir meer vra nie, julle is enige tyd welkom by ons in die toekoms. Baie dankie vir julle besigheid, ons waardeer julle moeite ook met als. Mooi bly, groete Ilse

Irma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Dit was vreeslik baie lekker. Dit is so stil en rustig. Die huis is baie goed toegerus en die swembad is 'n welkome verligting. En die diere kom kuier heeldag op jou stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Irma, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer julle besigheid opreg. Julle is enige tyd welkom om weer by ons plek Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth Park te kom bly. Dit was 'n absolute plesier gewees met julle as gaste, dankie. Mooibly, groete Ilse

Stephan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige veld uitsig met diere besoekers daagliks. Heerlike huis binne en buite. Heerlike wegbreek, rustig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Baie dankie, Stephan, vir jou mooi resensie. Ons waardeer julle besigheid. Dit was net 'n plesier om julle by ons huis in Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth Park te gehad het as gaste. Julle is enige tyd welkom in die toekoms. Mooi bly, groete, Ilse

Chantelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Quiet, peaceful and relaxing. Had a lovely peaceful weekend. The house is situated in the quieter area of Marloth. Had quite a few animals passing by. The house has all the necessities and more, and was very clean. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Thank you Chantelle for your kind review. It was a pleasure to have you at Sable Hide 2692 Marloth Park. You are most welcome anytime in the future. We appreciate your support. Stay well and hope to see you soon.

Matilda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Awesome beveel dit baie sterk aan. Baie mooi en netjiese plek. Ten volle toegerus. Baie baie diere het ons kom besoek. Ligging baie goed geleë naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Goeiemiddag Matilda, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer die ondersteuning. Julle is enige tyd welkom by Sable Hide 2692 Swartwitpens in Marloth. Groete, Ilse

Charmaine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

As above. Absolutely perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Sable Hide 2692
Charmaine, thank you for your nice review. You are most welcome any time. Thank you for your booking, it was a pleasure to have you as a guest. Stay well, regards Ilse.

Dick V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Perfect stay with a lot of animals around the house, especially the bush babies. Very kind and efficient communication with Ilse. The house feels very comfortable and in a quiet spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ilse
Sable Hide 2692
Thank you, Dick, for your nice review and a huge thank you for staying 10 nights. We appreciate your business. It was really such a pleasure to have you here at Sable Hide. You are most welcome and we hope to see you again. Stay well, regards, Ilse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b2db90b264a6c8a129590bc664f416f60757a16eda23c9c23136ede7a5649fc50b1a1993527420a3db120bfc1064f708835?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 2692 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343643627354 31.788956851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang