Sable Hide 2692
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sable Hide 2692 is 'n lieflike selfsorghuis in Marlothpark, Mpumalanga, en bied slaapplek aan 4 gaste wat dit die ideale opsie vir 'n wegbreek maak.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het badhanddoeke, lugversorging en plafonwaaiers wat ideaal vir daardie warm somersdae is. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, groot yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike rusbanke, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die huis is ook met vesel-internet, asook herlaaibare waaiers en ligte vir gtydens beurtkrag toegerus.
Die ruim stoep het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste kan ontspan en die pragtige natuurskoon kan inneem. Daar is 'n aparte braai-area langs die stoep en 'n swembad. Daar is ook 'n 2400 L Jojo-watertenk en die swembad is omhein.
Die huis grens aan parkland waar diere vrylik kan rondloop. Die huis is dus in 'n baie privaat en stil area met 'n verskeidenheid wilde diere wat gereeld 'n draai daar maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Sable Hide 2692 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang