Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hide 2692

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sable Hide 2692 is 'n lieflike selfsorghuis in Marloth Park, Mpumalanga. Die huis het slaapplek vir 4 gaste, wat dit perfek maak vir 'n wegbreek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het badhanddoeke lugversorging en plafonwaaiers, wat dit ideaal maak vir daardie warm somersdae. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir 6 gaste, gemaklike rusbanke, lugversorging en 'n plafonwaaier. Dié huis het ook veselinternet, asook herlaaibare waaiers en ligte vir beurtkrag.

Die ruim patio beskik oor 'n plafonwaaier en sitplek vir 6 by die etenstafel, asook waar gaste kan terugsit, ontspan en die pragtige natuurskoon inneem. Daar is 'n aparte braai-area langs die patio en 'n swembad. Daar is ook 'n 2400 L Jojo-watertenk en die swembad is omhein. Die eiendom beskik oor 'n alarm wat aan 'n 24/7 sekuriteitsfirma gekoppel is.

Die huis word begrens deur parke waar diere vrylik kan rondloop en is geleë in 'n baie privaat en stil area met 'n verskeidenheid wilde diere wat verbykom.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kim C
Gesin met tieners
5.0
Beautiful setting. We had a lovely time, peaceful and comfortable. The animals passing by the house were really special!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Diane W
5.0
Lovely sunny house. We loved this place. Sunny inside. Aircons in every room. Clean. Has everything: dishwasher and washing machine. In...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Mina D
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie lekker gewees. Dis 'n baie oulike plekkie, wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.
Okt 2024
Jannie M
Gesin met tieners
5.0
Perfekte wegbruik van die stad se gejaag. Sable Hide was alles wat nodig is om weg te kom van die stad se gejaag. Plek vir jou en die gesin om tussen ...
Sien meer
Jul 2024
Stef-marié S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige huis. Mens bly en ontspan lekker. Ons het heerlik gebly. Dit is baie rustig en veilig. Pragtige plek, perfek ingerig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sable Hide 2692 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Swartwitpens-weg 2692, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b2db90b264a6c8a129590bc664f416f60757a16eda23c9c23136ede7a5649fc50b1a1993527420a3db120bfc1064f708835?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 2692 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.343643627354 31.788956851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang