Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hills Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sable Hills Lodge bied gastekamers 30 km vanaf Pretoria se middestad. Die lodge is op die Sable Hills Waterfront-landgoed op die oewer van die Roodeplantdam waar wild vrylik rondloop.

Verblyf by Sable Hills Lodge beskik oor 3 unieke eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-slaapkamer, mikrogolfoond, yskassie, lessenaar en 'n sitarea en eetarea met toegang tot 'n privaat balkon of stoep met braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan by die restaurant op die perseel bestel word. Die lodge het ook 'n sportskroeg met voorraad, 'n toegeruste gimnasium, muurbalbane, tennisbane, strandvlugbalbane, 'n swembad van olimpiese grootte, 'n swembad vir kinders, konferensiefasiliteite en funksievenues vir spesiale geleenthede soos troues.

Daar is baie aktiwiteite in die omgewing, soos wildritte, visvang, voetslaanroetes en bergfietsroetes. Sable Hills Lodge is die ideale naweekbestemming en die perfekte plek vir 'n sakereis of spanbou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Angie D
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and tranquil. Amazing place, beautiful scenery and wonderful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Antin W
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful. Very pleasant; it was unfortunately only for one night, but I had a good stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marnus F
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese plek, baie rustig en stil. Sien sterre.
Apr 2023
Sharron Z
Gesin met klein kinders
4.0
It was very nice, I can do it again. Well, it was nice, but they need to improve on other services like towels for swimming and laundry...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Basetsana S
Saam met lewensmaat
5.0
It was refreshing to be there. Since it was so nice, we are planning to come back in December with more friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2021

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Sable Hills Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa816fee7210e6999b83042e3cbebe6e1677d6d9fccca95847d90401d7e5c9b79aca51d0e692053e96024ec4273df9611100b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Eland Street Sable Hills Waterfront Estate 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.625978989735 28.380671223314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang