Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Mountain

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nelis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Sable Mountain
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cheri B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri B

Short.

Our stay was very comfortable.

Nat S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nat S

Peaceful and refreshing.

Very friendly welcome, beautiful view, quiet, peaceful, lovely walk.

Alishia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alishia V

Gesellig, netjies, waarde vir geld.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf en het baie lekker gebly. Baie goeie waarde vir geld.

Marié F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié F

Lekker weg breek, en kwaliteit tyd saam familie.

Ons het uitstekend gebly.

Marina S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Vir 'n oornag was die kamer skoon en gerieflik - net die bed was uitdagend.

Dit was net 'n oornag vir 'n troue. Die bed dink ek kan vervang word. Dit skommel en raas as jy omdraai in jou slaap, en dit is steurend vir die ander persoon. Ek sal ook graag gordyne voor die venster wil hê. Al is die eenheid 'n bietjie weggesteek, kan 'n mens in die kamer insien wanneer die ligte aan is. Die kas aan die regterkant van die bed se handvatsel is af.

Constance J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Constance J

Heerlik, rustig en baie ontspannende rusplekkie.

Baie gerieflike, netjiese ruim eenheid met asemrowende uitsig. Was gelukkig om 'n hele klomp langs ons eenheid te kon aanskou. Abagail, wat ons ingewag het, was tops - vriendelik en baie hulpvaardig. Net een klein voorstel: Handrelings by die trappe. Daar is 'n hele paar trappe wat ook ongemaklik hoog is en handreling sal help vir die wat sukkel met trappe (Ingang na Impala eenheid).

Lizl P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl P

Asking, rusting, in een met natuur.

Dit was baie rustig en so 'n mooi uitsig. Ek sou net aanbeveel vir gordyne.

Allet D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Allet D

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Sal graag weer soentoe gaan. As jy wakker word en die honde wag vir jou om die deur oop te maak sodat jy hulle more kan sien.

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekker School-weg R96, Sable Ranch 1, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f426ac583b5f4e8f6aae5d3730677547a90f33bfde23a8dfcf9270a162630b6f62d24ad48ec87bbd324aad6ee18622a41e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R96 Bekker School Road 1 Sable Ranch 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.924374 27.613963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang