Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable's Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Sable's Rest
Netheid
3.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ilsa L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Amazing.

Dit is pragtig skoon en netjies. Heerlik stil al is dit naby hoofpad. Stap sommer winkel toe. Plek is baie ruim. Erika is amazing.

Lizelle L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Heerlike ruim huis met alles wat jy nodig het!

Sable's Rest is 'n heerlike, goed toegeruste huis met absoluut alles wat jy nodig het. Ons het ook 'n seun in 'n rolstoel en die onderste vloer is beslis rolstoelvriendelik. Daar is ook 'n lieflike kombuis, heerlike kuierstoep en boma en ook diere wat elke dag kom kuier. Die kliëntediens was uitstekend - ons het per ongeluk 'n sleutel in die deur gebuig en Erika het onmiddellik gehelp met 'n nuwe sleutel. Ons sal beslis weer in die toekoms daar bly!

Rudi V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Beslis weer besoek.

Die huis is baie mooi en die moeite werd. Ek wil net vir die gasvrou baie dankie sê.

Trellidor - Victor B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trellidor - Victor B

We will use it again.

Excellent, thank you to the host for her assistance, and the place is exceptional to stay at.

Sable's Rest se terugvoer

Thank you. You are always welcome back.

Sable's Rest
Charlotte B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B

Salig, rustig en ontspannend.

'n Skoonmaker op die dag van vertrek sal die kersie op 'n wonderlike verblyf wees.

Sable's Rest se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Daar word reeds 'n skoonmaker op die dag van vertrek uitgevat na die perseel, nadat gaste vertrek het.

Sable's Rest
Erhard E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard E

Puik blyplek, dankie Erika.

Puik blyplek is Marloth Park.

Henk G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Henk G

Was lekker, net 'n paar hakplekke gewees.

Stoof oond werk nie. Water lek van boonste badkamer deur vloer na onder. Was nie mooi skoon gemaak buite area nie. Adverteer king size-beddens, maar is nie.

Sable's Rest se terugvoer

Oond en stort is gerapporteer vir herstel.
Buite-area was skoon gemaak, ongelukkig a.g.v. droë bos en winde wat waai, is dit nie moontlik om blare heeltemal van stoeparea af te hou nie. Nêrens was daar ooit 'n king size bed geadverteer nie. Slegs twee koningin (queen) een dubbel en vier enkel (2x bunk beds).

Sable's Rest
Rene M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Vreeslik geniet.

Baie dankie vir 'n wonderlike kuier. Almal baie vriendlik en behulpsaam. Geen probleme gehad en sal beslis weer kom kuier.

Sable's Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike resensie. Julle was ster gaste en ons sal julle enige tyd weer terug verwelkom. Vriendelike groete.

Sable's Rest
Angela L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela L

House is well-equipped.

Manager Erica was very professional and friendly. She made us feel welcome and attended to all our needs. Sadly Eskom outages proved a challenge.

Sable's Rest se terugvoer

Thank you, it was great hosting you. Hope to see you again soon.

Sable's Rest
Jannie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Baie lekker plek om te bly.

Was 'n baie aangename verblyf. Genoeg breekware, veilig en skoon. Die dame wat ons gehelp het, was baie behulpsaam en het ons gehelp waar nodig. 100% waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar inboek. Daar is ook baie diere wat tot teen die draad kom om hallo te sê. Die privaathuis is ook briljant. Jy kan amper geen ander plek sien nie. Die eenheid is baie naby aan die winkels en kroeë. Ongeveer 1.4 km van alles wat jy kan wil hê vir 'n rustige wegbreek.

Riana B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B

Was lekker maar kon great gewees het!

Sou lekkerder gewees het as ons nie vir die duur van die verblyf sonder die hoofslaapkamer se lugversorging moes klaar kom nie. Nie een aand sonder enige lugversorging, die stoof se oondgedeelte gewerk het en die braaier nie gate in gehad het en die kole deur geval het nie! Ons het 'n skuifdeur se sleutel gebreek (agv defek op die deur wat geen stop gehad het nie), maar moes volle rekening dek vir sleutel asook addisionele arbeid om dit weer te voorkom… glo en vertrou die defekte sal reggemaak word!

Sable's Rest se terugvoer

Ongelukkig het die aircon opgepak aan die begin van gaste se verblyf en verskaffers was reeds toe en 'n nuwe compressor kon nie bestel word voor in die nuwe jaar nie. Gaste is aan die begin van verblyf versoek om nie sleutels in deure te los en deure dan toe te maak nie omdat die deure naby aanmekaar is en sleutels moontlik kan afbreek, gaste was dus bewus van die situasie met die deure en sleutels. Die oond se herstel en braaier geniet tans die aandag van die eienaar.

Sable's Rest
Shane G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shane G

If it wasn't for Erika going out of her way to assist us, this would have been a terrible experience.

Erika was very efficient and came to our rescue when we realised there were no towels, letting us use towels from her own home. She was there to meet us and assisted when we broke a key in the door. If it weren't for her, our stay would have been a complete disaster. No towels and no toilet paper were a real concern. On re-reading the full details of the house, I picked up that no towels would be provided. I suggest that the agents should remind lessees of this or get the owner to actually look after the guests as this is really a bare minimum. This is our 5th time booking for Marloth and the first that we have experienced this. Dishwasher - present but no soap or mention to bring your own. Laundry - we have young kids and need to do the washing - the washer and dryer were locked beyond the reach of paying guests. Geyser - house can sleep 10 yet geyser can only provide hot water for 4. On the last day, we had no water at all! The house has zero gear to assist with loadshedding. No rechargeable lights or candles or anything so we had to use our cell phones as torches. The one chargeable light charges from a mini solar panel that didn't work! Stove element was broken and so that was not available for use. Security gates need to be closed because the sliding doors don't close properly. Security gate and sliding gate are very close to each other and so if you close one without removing the key from the security gate, it will break off! The furnishing was pleasant. The kitchen was well supplied with cutlery and crockery. Living space was comfortable. But for the issues above, it would be an ideal location and property.

Waldo D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Waldo D

Teleurgesteld!

Ons was daar met ons 3 kinders en my oupa en ouma. Sal dit glad nie aanbeveel nie! Die kamers was vuil, onder die bed was dit vol spinnerakke, die beddegoed was nie skoon nie. As ons krag gehad het agv die loadshedding dan het die krag bly trip oor omdat daar geen instandhouding is nie en die electrician kon nie aan die krag werk nie, want die drade was oop en dit is 'n grasdak en dit kon 'n brand veroorsaak. Ons is nie mense wat moan nie maar as jy jou ou mense saam vat verwag jy ten minste die TV en die WiFi sal werk, veral in die aand as hulle hul sepies wil kyk. Maar dit het ook nie gewerk nie. Die slotte van die hekke kan nie reg sluit nie en sukkel om oop en toe te maak. Die vrou wat ons gehelp het met die plek en die sleutels was regtig uitstekend met haar diens en ons is dankbaar vir haar maar haar hande was afgekap so ek sal voorstel die eienaar kom self soontoe en kom maak sy plek reg, want dit was nie 'n goeie ondervinding nie.

Sable's Rest se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ons strewe om dinge te verbeter. Wat netheid aanbetref, die plek is soos met elke bespreking die dag vir julle aankoms behoorlik skoongemaak en skoon bedlinne is opgesit. Oupa en Ouma het nog op die dag wat julle vetrek het gesê hoe lekker en gerieflik hulle gekuier het behalwe vir die krag probleem. Die eienaar het reeds aandag daaraan gegee en die krag word uitgesorteer.

Sable's Rest
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9eea9e9766f9c18cfe811f703b252b3fea18a013e3c54e7118af042f31bc93210f268c4c112dc173014bd81536b93e0c1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 11) 13 5 1 5 2608 Swartwitpens street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.344372 31.793821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang