Sabuti HL1199
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tambot-rylaan, Eenheid 140 Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sabuti HL1199 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig wat op die Simbithi Eco Estate geleë is wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, waarvan een 'n bad en 'n stort het en die ander een het net 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en spog met 'n see-uitsig. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi beskikbaar. 'n Omsetter is beskikbaar wat krag aan die WiFi en TV tydens kragonderbrekings voorsien.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sit- en eetplek. Daar is 'n privaat balkon met 'n Jacuzzi en 'n see-uitsig. Hierdie rustige omgewing is ideaal vir sterrekyk.
Die landgoed bied geriewe, soos 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-puttbaan, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsroetes en spog ook met wild. Daar is 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is en Simbithi Buiteklub het 'n kroeg, sitarea, gratis WiFi, Fig Tree Restaurant en 'n Avontuurspeelgrond vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tambot-rylaan, Eenheid 140 Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tambot-rylaan, Eenheid 140 Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang