Sadadu
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luiperdstraat 3810, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sadadu bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n natuurreservaatpark wat grens aan die Krugerwildtuin. Marloth Park is 1 uur se ry van Mbombela (Nelspruit) en net 15 minute vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers op die grond verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die huis het DStv en WiFi. Daar is ook 'n buitebraai-area met sitplek en 'n gefiltreerde plonspoel.
Daar is herlaaibare gloeilampe en 'n UPS, asook 'n gasstoof om te kook.
Sadadu is die ideale basis om die omliggende area te verken of om net te ontspan en die natuur te geniet. Gaste kan op die stoep ontspan, braai of wild sien, soos sebras, wildebeeste en kudu's wat vrylik in die park rondbeweeg en gereeld die huis besoek. Dit is ook 'n voëlkyker-paradys met meer as 350 spesies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Robert Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Luiperdstraat 3810, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Sadadu het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luiperdstraat 3810, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang