Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Apartment Southbroom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Safari Apartment Southbroom
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cathy N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy N

So good we extended it and will return.

Wonderful location, walking distance to the beach and gorgeous view.

Karin J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Topnotch eenheid op elke gebied. Wonderlike ligging en veilig.

See-uitsig en geluide in die aand 'n groot pluspunt. Die eenheid het alles en meer as wat benodig word vir 'n kort en lang vakansie teen 'n baie redelike prys. Sal presies weer daar bly. Die eienaar het baie goeie smaak en het nie 'n sent gespaar om die eenheid toe te rus nie.

Rentia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Rustig, het die see-uitsig geniet.

Baie goed ingerig. Alles wat jy nodig het. Netjies. Voorsiening gemaak vir loadshedding.

Robyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W

Amazing stay, thank you.

I would definitely stay at Safari Apartments again.

Lourens P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Rustige verblyf, smaakvol gemeubileer!

Naby aan strand en winkelsentrum. Veilige area, mooi uitsig oor see! Baie goeie diens!

N P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N P

Die woonstel was absoluut fantasties, sommer die vakansie ekstra aangenaam gemaak!

Met die eerste inkomslag by die woonstel was dit netjies skoon en het ons dadelik tuis laat voel. Lynda is amazing en vriendelike diens was daar nie tekort van nie. Die woonstel was absolute fantasties sommer die vakansie ekstra aangenaam gemaak! Al raad wat ek kan gee is ek sal net sê julle moet noem dat julle aircons ook het in die woonstel. Ons gaan vir seker weer hierdie woonstel bespreek en kom geniet. Baie dankie vir julle wonderlike diens.

Marie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Fantasties!

Goed toegeruste eenheid, fantastiese uitsig. Selfs die kompleks se tuine is pragtig.

Martine B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine B

Excellent accommodation with a great location.

Really enjoyed our stay in a very well-run and maintained apartment block. Apartment is well-equipped and in a great location close to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf met 'n goeie ligging.

Regtig ons verblyf geniet in 'n goed-bestuurde en goed-onderhoude woonstelblok. Die woonstel is geod toegerus en het 'n goeie ligging naby die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magriet P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Heerlike, gerieflike woonstel met mooi uitsig.

Veilig. Stapafstand van die strand af. Kon elke dag walvisse en dolfyne sien. Ruim en woonstelle word netjies in stand gehou.

Jackie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F

Fantasties, baie gerieflik

Fantasties, beste geriewe, als en nog meer was tot ons beskikking. Sal aanbeveel. Dankie vir die voorreg om in jou mooi plek te kon bly. Groete Peter en Jackie

Susan K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

The decision to book the Safari Apartment in Southbroom was right in every way.

We stayed in this well equipped apartment for 10 weeks and were very happy there. The best thing was the large balcony where you not only have a wonderful view of the sea, you can hear it too. We had most of our meals there. The apartment is just a walk away from one of the many beaches in the area, also the library, post office, supermarket, off licence, cafes, a very good fish restaurant and an amazing fitness studio are just a short walk away. We felt very safe there and were really impressed with how Lynda the caretaker and her team tirelessly organised the care of the gardens and the building. We took advantage of the very affordable cleaning service available. We slept very well and all in all our stay was a great success.

Marieta C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta C

Heerlike vakansie, gerieflik en naby die see.

Heerlike woonstel naby die see. Gerieflik, sal vir enige iemand aanbeveel.

Dirk D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

100% voldoen aan verwagtinge.

Bied ideale infrastruktuur vir 'n selfsorg-vakansie vir tot 4 persone (in twee aparte slaapkamers). Lugversorging, DStv, behoorlike toerusting, goeie beddens, privaat gasbraai, see-uitsig en as-good-as-you-get (in die area) selfoondata-ontvangs.

Safari Apartment Southbroom se terugvoer

Thank you very much indeed.
Best wishes.
Jill Stacey

Safari Apartment Southbroom
Else V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Else V

De ligging is perfect, rustig, veilig en dichtbij het strand met een heerlijk terras met zeezicht.

Het is een lekker appartement.

Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petersweg, Eenheid 8, Safari-woonstelle, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MjIzY2Q5LTZiYjMtNDQxZC1hZjEwLTU3MTFlNTQ1ZWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Peters Way Unit 8, Safari Apartments 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.914081971583 30.32842364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang