Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Apartment Southbroom

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cathy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

So good we extended it and will return. Wonderful location, walking distance to the beach and gorgeous view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Topnotch eenheid op elke gebied. Wonderlike ligging en veilig. See-uitsig en geluide in die aand 'n groot pluspunt. Die eenheid het alles en meer as wat benodig word vir 'n kort en lang vakansie teen 'n baie redelike prys. Sal presies weer daar bly. Die eienaar het baie goeie smaak en het nie 'n sent gespaar om die eenheid toe te rus nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig, het die see-uitsig geniet. Baie goed ingerig. Alles wat jy nodig het. Netjies. Voorsiening gemaak vir loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Amazing stay, thank you. I would definitely stay at Safari Apartments again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Rustige verblyf, smaakvol gemeubileer! Naby aan strand en winkelsentrum. Veilige area, mooi uitsig oor see! Baie goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

N P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Die woonstel was absoluut fantasties, sommer die vakansie ekstra aangenaam gemaak! Met die eerste inkomslag by die woonstel was dit netjies skoon en het ons dadelik tuis laat voel. Lynda is amazing en vriendelike diens was daar nie tekort van nie. Die woonstel was absolute fantasties sommer die vakansie ekstra aangenaam gemaak! Al raad wat ek kan gee is ek sal net sê julle moet noem dat julle aircons ook het in die woonstel. Ons gaan vir seker weer hierdie woonstel bespreek en kom geniet. Baie dankie vir julle wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fantasties! Goed toegeruste eenheid, fantastiese uitsig. Selfs die kompleks se tuine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Uitstekende verblyf met 'n goeie ligging. Regtig ons verblyf geniet in 'n goed-bestuurde en goed-onderhoude woonstelblok. Die woonstel is geod toegerus en het 'n goeie ligging naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Heerlike, gerieflike woonstel met mooi uitsig. Veilig. Stapafstand van die strand af. Kon elke dag walvisse en dolfyne sien. Ruim en woonstelle word netjies in stand gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Fantasties, baie gerieflik Fantasties, beste geriewe, als en nog meer was tot ons beskikking. Sal aanbeveel. Dankie vir die voorreg om in jou mooi plek te kon bly. Groete Peter en Jackie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petersweg, Eenheid 8, Safari-woonstelle, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MjIzY2Q5LTZiYjMtNDQxZC1hZjEwLTU3MTFlNTQ1ZWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Peters Way Unit 8, Safari Apartments 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.914081971583 30.32842364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang