Safari Gardens Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendstraat 73, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Safari Gardens Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat deur die pragtige Magaliesberge omring word in 'n puik woonbuurt in Rustenburg. Dit is sowat 50 km vanaf Sun City en 1,5 km vanaf Waterfall Mall en verskeie kroeë en restaurante in die area.
Die gastehuis beskik oor 6 moderne kamers wat met 'n Toskaanse tema versier is. Elke kamer is met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n platskerm-TV met DStv toegerus, en het 'n moderne en suite-badkamer met 'n groot stort.
Middagetepakkies en aandete is op versoek beskikbaar, of gaste kan van die braaigeriewe in die boma gebruik maak. Gaste is welkom om in die stil hoekies te ontspan en om van die swembad en die Jacuzzi gebruik te maak. Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit 'n rits gholfbane binne 'n 50 km-radius, Sun City, Pilanesberg Nasionale Park en Canopy Tours in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janeane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Arendstraat 73, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Safari Gardens Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Safari Tuine Cashan Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendstraat 73, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang