Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Esther E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sien sterre. Heerlike verblyf met rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very friendly and accommodating. Very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Die verblyf was gerieflik veral DSTV wat 'n geleentheid bied in Afrikaans. Die kamer was gerieflik en netjies. Die skuifdeur maak 'n groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie vir die goeie resensie, ons hoop om u weer te sien!

Rolien B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Goeie oornagverblyf. Die kamer en badkamer was heerlik ruim. Die klein stoepie was ook lekker. Die WiFi was net stadig. Die ontbyt was lekker, maar die botter was galsterig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Safari Guesthouse
Hi Roelien. Baie dankie vir die terugvoer. Julle kon dalk heel moontlik by die verkeerde WiFi-konneksie ingeskakel het, daar is verskillende konneksies vir verskillende dele van die gastehuis. Jammer oor die botter, ek was glad nie bewus daarvan nie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Elana

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Goeie plek vir een nag se oorslaap. Die kamer was netjies en ons het lekker geslaap. Die foto op die webtuiste is so bietjie verwarrend van wat ons gekry het deurdat dit gelyk het of die kamers privaat ingange het, maar die kamers is in 'n gang soos hotelkamers waarvan ons nie bewus was nie. Die eienaar moet dit dalk in hul beskrywing byvoeg sodat gaste bewus is daarvan. Ons het nie baie van die opset gehou nie. Daar was moeite gedoen om die gaste veilig te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2024

Standard procedure for accommodation. Not bad. Not a lot of food options. Standard procedure for accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nolene L
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Veilige verblyf in stil omgewing. Ons is hartlik deur Elana verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons kamers was netjies. Die omgewing was rustig en stil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Drieka L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Skoon en veilig. Baie vriendelike diens. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fransie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Voldoende. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jasper
Safari Guesthouse
Baie dankie, Fransie, vir julle goeie resensie. Ons waardeer dit en is so gelukkig dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien en ons wens julle voorspoed vir die jaar verder. Vriendelike Groete, Mary-Ann

Philip O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Veilige parkering vir jou voertuig en die kamer was netjies. Ek en my vrou het lekker gebly by Safari Gastehuis. Baie stil area van Vryburg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwin Frylinck-straat 35, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54898e3c313b7230ff6647e24d023443a04f9eb356759f0aeca7495a069feb49bbaf5750ba7407f79baa4616ef70e49411ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 35 Edwin Frylinck Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.948636 24.714947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang