Safari Guesthouse
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edwin Frylinck-straat 35, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Safari Guesthouse is in Vryburg, 'n groot landboudorp op die hoofroete na Namibië en Botswana. Dis die ideale verblyf vir paartjies, gesinne, jagters, toeriste en sakereisigers.
Safari Guesthouse bied 'n verskeidenheid ruim en luukse kamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die kamers het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook gratis WiFi in al die kamers. Net die gaste in Kamer 11, Kamer 12 en Kamer 13 mag van die swembad en lapa gebruik maak.
Gaste kan 'n heerlike ontbyt of aandete in die eetkamer met 'n skildery van 'n Namibiese natuurtoneel teen die muur geniet. Ontbytpakkies kan ook voor die inklokdatum gereël word. Alle maaltye kos ekstra.
Veilige parkeerplek is in die skaduwee op die perseel beskikbaar. Gaste kan veilige en ontspanne wandelings in die buurt of in die nabygeleë Leon Taljaard Natuurreservaat en Concentration Camp Memorial Pinnacle geniet. Safari Guesthouse is die ideale stopplek vir diegene wat in Suid-Afrika reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Edwin Frylinck-straat 35, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Safari Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edwin Frylinck-straat 35, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang