Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Kamp

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hein V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie spesiale ervaring! Ongelooflik lekker belewenis. Die personeel is spontaan vriendelik, en niks is vir hulle te veel gevra nie. Die wyse waarop ons groep ontvang is en ongevraagde moeite om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak, spreek boekdele van hul "goue harte". Fasiliteite by Safari Kamp was genoegsaam vir ons verblyf - oorgenoeg hout en drinkwater is verskaf, personeel het daagliks leef- en kuierareas skoon gemaak terwyl ons ongesteurd die absolute pragtige plaas en omliggende omgewing kon ervaar. T.o.v. WiFi - ons het bietjie gesukkel in die begin, maar dit was opgelos deur op onwaarskynlike wyses. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeline
Safari Kamp
Baie dankie. Was lekker om julle te leer ken. Sal julle graag weer wil sien vir volgende jaar se kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Noeline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 13 700
per nag, vir 26 mense
Vanaf
R 13 700
per nag, vir 26 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweerivier, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92282fd93da959614431374a30a3eb2a1c00cd5e38e6f014a6eeaee6bd03aff443143c1911d0de8d6b219faa27ec2c2a7bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 700 per nag, vir 26 mense 1 5 1 5 Tweerivier Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.669331796062 27.030474613483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang