Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Lodge Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Safari Lodge Home is 'n stewige houthuis met vallei- en berguitsigte in Glencairn, net 2 km vanaf die strand. Hierdie tweeslaapkamerhuis bied 'n safari-lodge-gevoel in die voorstede.

Onder is die oopplan-kombuis en -leefarea, 'n ekstra slaapkamer met 'n en suite-toilet en stort. Op die boonste verdieping is die solder wat die hoofslaaparea is. Die huis maak voorsiening vir 'n maksimum van 4 volwassenes in 'n dubbelbed op die solder, en 2 gaste in die onderste ekstra slaapkamer. Die solderarea beskik ook oor 'n bad, stort, wasbak en toegeboude toilet. Uitsigte oor Valsbaai en berge kan vanaf die solderslaapkamervensters gesien word.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n 4-plaat gasstoof, oond, 'n mikrogolfoond, voedselverwerkers en alle nodige eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n lieflike balkon buite die sitkamer, 'n ideale plek om die uitsig te geniet. Die natuurlike voëllewe geniet dit om vanaf die balkon gevoer te word, en ystervarke kan vroegaand van die berge af kuier. Die area is rustig en die huis is veilig met 'n volledige huisalarmstelsel. Daar is 'n aangrensende woonstel op die eiendom wat bewoon word.

Al die ligte, die TV, DStv, die sekuriteitstelsel en Wi-F loop van 'n sonkrag-batterystelsel af, so as en wanneer beurtkrag plaasvind, sal gaste dit nie eers agterkom nie, want daar is ook 'n gasstoof in die kombuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA708a919be6ebdb8d04305dc1a9eb798c192b0123dcf777020ff2407ac353c9440d869b4386708c004e7a0a4d0e3ba3ffc125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 43 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156351980449 18.418703301223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang