Safari Lodge Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Safari Lodge Home is 'n houthuis met uitsigte oor die vallei en op die berg in Glencairn, net 2 km van die strand af. Hierdie eenslaapkamerhuis bied 'n safari-lodge-gevoel in die voorstede.
Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n spaarkamer met 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Op die boonste verdieping is daar 'n solderarea wat die hoofslaapkamer is. Die huis bied slaapplek aan maksimum 4 volwassenes in 'n dubbelbed in die solder en 2 gaste wat die onderste spaarkamer deel. Die solderarea het ook 'n bad, stort, wasbak en 'n toegeboude toilet. Uitsigte oor Valsbaai en op die berge kan vanaf die solder se slaapkamervensters gesien word.
Die kombuis is met 'n yskas, vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, voedselverwerkers en alle nodige eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler. Daar is 'n lieflike balkon buite wat die ideale plek is om die uitsig te geniet. Die voëls wat natuurlik in die area voorkom hou daarvan om van die balkon af gevoer te word, en ystervarke in die berge kom maak soms vroegaand 'n draai. Die omgewing is rustig en die huis word met 'n alarmstelsel beveilig. Daar is 'n woonstel met permanente inwoners langsaan.
Alle ligte, die TV, DStv, sekuriteitstelsel en WiFi word aangedryf deur 'n sonkrag-aangedrewe batterystelsel so wanneer beurtkrag gebeur sal gaste dit nie eens agterkom nie danksy hierdie geriewe en die gasstoof in die kombuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiers-weg 43, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang