Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Lodge Hotel & Convention Centre

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Elina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2018

We enjoyed our stay. I just wish they can improve on the cleanliness and change the sheets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nametsegang P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2017

The lodge was nice. The service was good and the rooms were clean and with any clarity we were assisted. We had a great stay at Safari Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2017

Swak ontvangs, swak diens, swak ontbyt. Het ongeveer 'n uur gevat om ons in te boek. Kamer nie baie skoon. Glad nie die geld werd nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandi P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2016

Rustige luilekker-verblyf. Ons kon ongelukkig nie swem nie, want hulle was besig om die swembad op te knap. Maar die kamer was mooi en netjies. Mense was baie vriendelik. Kamerdiens is bietjie stadig. Ons het 'n hele uur gewag vir ons melkskommels.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Central
Safari Lodge Hotel & Convention Centre
Geagte Waardevolle Gas Dankie vir die tyd geneem het om te hersien die Safari Lodge Hotel. Jou terugvoer is belangrik vir ons en help om te weet waar ons verbeteringe gemaak moet word. Customer kaart is van die hoogste prioriteit en ons is bly dat jy ons personeel gevind vriendelik wees. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die baie nabye toekoms. Vriendelike groete personeel en bestuur Safari Lodge

John B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2014

A hidden gem. We thoroughly enjoyed our stay at Safari Lodge. The staff were awesome. We enjoyed the delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vince A
1 nag Besigheidsreis
3.4
Jul 2014

Baie netjies, maar ek dink dit is 'n bietjie duur. Baie netjies en gemaklik. Een klagtetjie: die kos (aand en oggend) was koud, dalk a.g.v. die groot, oop eetsaal.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Alan J
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Des 2014

Poor value and condition. Very poor accommodation for price. Curtains threadbare, air conditioning spilling water into the room. Cold and poor breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Angela J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2013

Execellent place and safe as well. It was a lovely outing! The place is amazing and relaxed and allows guests plenty of privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkhumeleni M
1 nag
5.0
Nov 2012

Lovely location Would like to suggest shower maintenance. Everything was else wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia D
1 nag
4.6
Aug 2012

Very pleasant stay ...comfortable accommodation with lovely food It was a very pleasant stay with lots of comforts, and wonderful food in the Coach restaurant. The breakfast the following morning was also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Central Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 817
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 817
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 242 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoekweg, Kloofarea, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e5fc540cffac417fb23bff21936a0d60bff7da86a014afdace545af641ac89b4840e7a4be925285f3f8025e33d57fc5b6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 817 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Donkerhoek Road Kloof Area 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.685164890916 27.197375892204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang