Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Park Guest Farm

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Hendrik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ruim, skoon, netjiese chalet. Kon lekker uitrus. Vlakvark eenheid onaanvaarbaar. Dankie aan eienaar wat ons na 'n lekker chalet geskuif het by die swembad. Dankie vir die heerlike aandete in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maverick D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great value for money. It was great sleeping over halfway between Cape Town and Gauteng. The reception was very welcoming and the service was great. The room was clean and tidy and I was allowed to let my dogs sleep over with us in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, mooi, veilig, gerieflik. Wat 'n pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ontspannend en skoon. Ja, dit was baie skoon en netjies, en die kos was uit die boeke uitgewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

10 out of 10 will definitely stay here again. Overnight stay, place was clean, staff very friendly and food was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Fantastic. Nice place to stay, very friendly and an on-site restaurant which was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Beautiful, welcoming and spacious. The owner reached out to us early on the morning of our arrival to check what time we would be arriving. Upon arrival, he was waiting for us and got us checked in and settled with efficiency. The room was big and had everything you would need: minifridge, kettle, sink, plates, cups, cutlery and coffee. The shop sells meat and there is a lovely braai area. He sent us the menu for their restaurant ahead of time so we could decide if we wanted to stop for dinner before getting there, which is very much appreciated as it gives you the option before getting to the Guest Farm. We did opt to have dinner at the restaurant and can definitely attest to the fact that it is well worth it. The food is excellent and the portions are generous. I would definitely recommend them as a stop to anyone travelling through, even if it is just for a bit to eat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
4.2
Jan 2025

Baie netjies en skoon geriewe. Baie goeie waarde vir geld en het lekker gebly. Kamer was netjies en skoon. Dis 'n bietjie ver uit die dorp as jy iets wil gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Gerieflike oorslaap met goeie diens. Verblyf was baie netjies en skoon. Aandete geniet, kruis skuif by restaurant was heerlik sag en smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R710
R 710 R 639
per nag, vir 2 mense
Vanaf R710
R 710 R 639
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6690d1c44109c10bf5321055a7d077e7cd4c7ad7923d4b2c0e88c29ec00ec104a7c5e5f585c7a6c5e46a56737541f459914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R710 nouVanaf R639 per nag, vir 2 mense 108 5 1 4 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang