Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Park Guest Farm

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R710 R639 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Park Guest Farm is net langs die N1 naby Colesberg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Die Vlakvark-eenheid is vir 2 gaste geskik en die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n ketel
toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV.

Kapokbos het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank met 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kamer bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelslaapbanke.

Veilige parkeerplek en 'n padstal is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Mandy T
Gesin met tieners
5.0
10 out of 10 will definitely stay here again. Overnight stay, place was clean, staff very friendly and food was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hanli P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag verblyf. Ideaal geleë langs die N1. Die verblyf was perfek en die restaurant se kos was ook lekker.
Des 2024
Charmaine G
Saam met lewensmaat
5.0
Cool and comfortable with a pool as a bonus. Accommodation was clean and very comfortable. The swimming pool was a great cool down afte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ruschka J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stop over point. Absolutely loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerrit B
5.0
Gasvry. Dankie vir julle gasvryheid.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dercksen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Safari Park Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R710
R 710 R 639
per nag, vir 2 mense
Vanaf R710
R 710 R 639
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6690d1c44109c10bf5321055a7d077e7cd4c7ad7923d4b2c0e88c29ec00ec104a7c5e5f585c7a6c5e46a56737541f459914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R710 nouVanaf R639 per nag, vir 2 mense 97 5 1 4 N1 Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.86008797724 24.881643086656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang