Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Plains

Tentekamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deidre O
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Wonderlike diens, kos, akkomodasie, spa en wildritte. Ons was 'n groot groep wat vir ons jaareindfunksie by Safari Plains bespreek het. Alles het baie glad verloop en ons verblyf was heerlik. Elke ete was 'n heerlike buffet. Die bos braai was regitig besonders met al die vure en lanterns. Die drankies wat ingesluit is by die prys is 'n groot verskeindenheid. Die wildsritte was heerlik en ons het meeste van die groot 5 gesien. Die spa behandelings was ook baie goed gedoen. Hulle doen baie moeite en ek sal die lodge verseker aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R11 370
R11 370 R8 528
per nag, vir 2 mense
Vanaf R11 370
R11 370 R8 528
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, 54 km vanaf Bela-Bela, 0482, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb919b6b225b310bfa5253717872fae8b238bea8ae39b4a6e04ce2c89c25cee253139715d0f1f52ec3db5120109f96fbcf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 370 nouVanaf R8 528 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Rooiberg Road Mabula Private Game Reserve 0482 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.815765 27.91675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang