Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Villa 10 @ Buff and Fellow

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof Plaas 226 Deel 62, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Safari Villa 10 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla in 'n boetiekwildreservaat in George en word deur die asemrowende Afrika-landskap omring. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gesinne en vriende.

Die villa bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en sluit 'n mezzanine-vlak in wat slaapplek vir 2 kinders bied. Die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Sagte duvets, skoon, wit linne en handdoeke word in albei slaapkamers voorsien. Daar is ook met 'n buitestort met asemrowende uitsigte oor die golwende heuwels.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n pizza-oond, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank, 'n TV met Netflix en DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Glasskuifdeure lei na 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor 'n watergat met vrylopende wild in die reservaat. Die stoep het 'n knus sitarea met panoramiese uitsigte oor die pragtige landskap. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Bosstaproete
Wildritte
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R102, Diepekloof Plaas 226 Deel 62, George, 6535, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 6 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Diepekloof Plaas 226 Deel 62, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcaff6d71d1f7ddf0f942e40b9b69c49aa20cc09edee8972471ee2216814c88468ac3bdafc274b82ed897d34e2266634323d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 950 per nag (plek vir 8) R102 Diepekloof Farm 226 Portion 62 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023273036844 22.304779170422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang