Safari Villa Boutique Hotel
Beskrywing
Die Luukse Suites is ruim 64 m²-suites wat elk geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die suites het elk 'n koningingrootte-bed, 'n aantrekkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n sitarea met 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Kamergeriewe sluit 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met toegang tot internetkanale, 'n kluis en gratis onbeperkte WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal N$300,00.
- Kinders tussen 8 en 14 jaar betaal N$600,00.
- 'n Eko-vriendelike sonwaterverwarmer bied warm water vir storte en die swembad.
- Gaste in die woonstel en enkelwoonstel kan ontbyt teen ekstra koste reÎl.
- Middagete en aandete kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaardkamer is 'n 42 m²-kamer wat geskik is vir 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar, aantrekkamer, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamergeriewe sliuit 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met toegang tot internetkanale, 'n kluis, en gratis onbeperkte WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 7 jaar betaal N$300,00.
- Kinders tussen 8 en 14 jaar betaal N$600,00.
- 'n Eko-vriendelike sonwaterverwarmer bied warm water vir storte en die swembad.
- Gaste in die woonstel en enkelwoonstel kan ontbyt teen ekstra koste reÎl.
- Middagete en aandete kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turkooisstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang