Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safari Whisperer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon en ruim. Perfekte oorslaap oppad na Mosambiek. Gerieflik, ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Hi Susan, it was such a pleasure having you and your family. The house was left in perfect order. We look forward to seeing you again.

Liezl M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en higiënies. Dit was 'n ongelooflike belewenis. Die huis is baie gerieflik en skoon. Ek sal dit vir enige groot gesin aanbeveel. Dit het aan al ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Baie dankie. En ons sien daar na uit om julle weer te sien.

Juanita P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Good and will recommend it to anyone. It was a good stay. The house is clean and well-maintained. The beds are comfortable, and all bedrooms are fitted with air conditioners. It was the perfect place for a sleepover from Mozambique. Would definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Thank you, Juanita, and hope to be able to host you in the future.

Dave L
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2024

Good value for money. All good. Some recommendations though. An outside table and chairs by the braai would be nice. The main bedroom AC only gets to 23°C. Some light switches are faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Hi Dave. Thank you for letting me know about the light switches. I will have those seen to. Unfortunately, the table and chairs were somehow removed from the property, so we are in the process of replacing them.

Anel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Oornag akkommodasie oppad Mosambiek toe. Baie netjiese huis. Groot, skoon, gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotta S
1 nag
5.0
Sep 2023

It was great. The accommodation was neat and clean. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Thank you Charlotta. We hope to see you again Regards Sharleen

Joyce S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Don't have a word it was great. Was wonderful to stay at Safari Whisperer if I would choose, I will choose that place special cleanliness and service were good and I wish to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
hello Joyce it was wonderful having you there. And the house was left exceptionally clean. We hope to see you again.

Pierre P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Kan Whisperer vir enige iemand aanbeveel. Die plek is skoon, veilig en het baie spasie en is naby alles geleë. Sal definitief die plek weer gebruik sonder om verder te soek vir slaapplek want seker daar is nie nog so plek vir waarde vir geld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Hi Pierre. Baie dankie dat jy by ons geboek het en dankie dat julle die huis so mooi toestand gehou het. Ons hoop ons sien julle weer.

Claudi D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie gerieflike en ruim huis. Behalwe vir 'n skoon, netjiese huis was daar die klein onverwagse detail soos sjokolades op die bed, 'n pakkie beskuit en muffins en ons gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Uitsonderlike waarde vir geld en ń gerieflik ingerigte huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Baie dankie Claudia. Hopelik sien ons julle weer. Groete Sharleen

Lucinda V
1 nag
4.6
Des 2023

Ons het oornag na Mosambiek saam ons ouers. Goed geleë naby die grens, netjies. Goed geleë naby die grens, netjies, skoon en personeel baie behulpsaam. Sal vir seker weer by Safari Whisperer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharleen
Safari Whisperer
Baie dankie, Lucinda. Ons sien uit na jou volgende kuier. Groete, Sharleen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grysbokstraat 7, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4571928a3d5f12ad96cb48162a4cda6b7bd182a3c7236b9615b3a39827b36986fc1c81cef50af23b7d96d8c6538c3c41f25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 7 Grysbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.430436593337 31.960616091042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang