Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safe Haven Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mirna J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker. Hi, baie netjies en lekker. Honde was welkom en alles wat mens nodig het in die kombuis gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Good day Mirna. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Nicky D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

It was clean, neat and had everything we needed. We were traveling with a cat and they welcomed pets which was also a plus. It had plenty of parking especially for us who was traveling in 2 vehicles and a caravan. Pet friendly. The family unit we stayed in was much bigger than expected and had everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Good day Nicky, Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regard. Mandie

Judy J
1 nag
5.0
Apr 2023

Heerlike rustige atmosfeer. Pragtige oorslaapplek, eenheid skoon en omgewing het 'n paasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Goeie dag Judy. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Marile D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustige plek om te ontspan met kinders na besige sportdag. Lekker speel- en ontspanplek, veral met kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Good day Marile. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the lovely feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Cindey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Gemiddeld. Plekkie was baie skoon, TV-kanale is min om van te kies, en geen WiFi. Effens ver uit die dorp uit maar verder het ons baie lekker gebly baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Good day Cindey. Thank you for rating Safe Haven Guesthouse and for the feedback. We are very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Kind regards, Mandie.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Neil J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik, rustig en veilig. Netjiese verblyf weg van die stadsgeraas. Kan dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Goeie dag Neil. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Joeninne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Veilig, netjies en skoon. Alles is soos op die foto's. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Goeie dag Joenine. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Stefan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Ons het van Amanzimtoti tot Safe Haven Gastehuis gereis met twee voertuie en sleepwa. Ons het welkom gevoel met ons twee hondjies en kan gerus die plek aanbeveel. Eenheid het alles wat mens nodig het en die werkers het seker gemaak ons is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Goeiedag Stefan. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Mandie.

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Skoon rustig en waarde vir jou gekd. Sal altyd teruggaan na die plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
Safe Haven Gastehuis
Goeie dag Christo. Ons is baie bly om te hoor julle het julle kuier by ons geniet. Baie dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om jul binnekort weer te sien. Groete, Mandie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musketlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA784d785a95192eb18c25263e5c1eed61159ca0a1af00490e1484d660b1ceeec839800ef2b1d7851bbff17ebabc4535978676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 4 Musket Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.051982112324 26.176121281944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang