Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffier River Cottage Farmstay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeanien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die foto's kan nie 'n volledige prentjie gee nie. Ons ervaring was nostalgies en vars. Stil, stylvol en salig. Die plaashuis is pragtig. Wit gordyne en linne. Klipmure, plante uit die omgewing, pragtige breekware. Die mooi bad met boorgatwater en geurige badsout was 'n belewenis. Braaiarea en tuin is toegerus en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Very tranquil and beautiful cottage. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Looks rustic but feels like luxury! Heaven on earth! Absolutely beautiful location and loved the rustic farmhouse but with luxury in all the right places! Beautiful linen and bed! Stunning bath with beautiful salts! We had a wonderful time cooking and taking the dogs on the most beautiful walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashly N
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Gemaklik, pragtige natuurskoon, ongerep. Ons het ons tyd by Saffier River Cottage Farmstay geniet. Die gasvryheid van die gasheer en -vrou het ons op ons gemak laat voel en hulle het uit hulle pad gegaan om die besoek vir ons aangenaam te maak. Volg gerus hulle aanbevelings en gaan met 'n bakkie. Die huis is volledig toegerus met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jinnie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Lekker oorgeslaap. Lekker plaashuis en atmosfeer. Huis is goed ingerig. Kan heerlik stap en dis troeteldier vriendelik. Gordyn tussen familiekamer en badkamer sal baie help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnley W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Lovely, peaceful and should have booked for at least 3 days! We were led to our cottage by the farmers 3 children, all on their quad bikes, so sweet. We had comfortable beds and wonderful peaceful view when we had breakfast outside. I would recommend a long stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Quaint, quiet and quirky farm stay. We very much enjoyed the remote location - no one else around as far as one could see. Vast landscape, walks with our 2 jackies along the farm tracks, and the darkness at night. The sandstone cottage was saved from ruin by the owners, it’s old and rickety yet very comfortable, clean, has everything you need, and put together with fun and great care. If you are looking for peace and quiet, this is the place to go!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Pragtige huisie in die mooiste omgewing! Cora was so behulpsaam! Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cora-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R344, Arbroath Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaceabc95f778223171c9dc6b9a1811365f05183201839c4eff721e906ba874a40ef648d6135d136bee03b585f27eff37d158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Off the R344 Arbroath Farm 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.892771 27.090524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang