Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffier River Cottage Farmstay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R344, Arbroath Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Saffier River Cottage Farmstay is op 'n werkende plaas op die oewer van die Kraairivier en bied verblyf aan 6 volwassenes en 2 kleiner kinders in 'n selfsorg-kothuis 30 km vanaf Lady Grey.

Dié gemengdeklip-kothuis word omring deur pragtige landskappe en berge en is 3 km vanaf die hoofplaas geleë. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed, 'n enkelbed, kot en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 1 stapelbed vir 2 kinders tussen 2 en 8 jaar oud. Gaste deel 'n badkamer wat 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, elektriese yskas en kisvrieskas 142ltr, eetgerei, breekware, kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel.

Die leefarea lei na die lapa met braaigeriewe, asook 'n boma-vuurmaakplek. Gaste sal skape, beeste, melkbokke, verskeie voëls en ander wild op die plaas sien.

Gaste kan bergfietsry, draf, swem of in die rivier visvang. Daar is baie fossiele teen die berg en word gereeld deur paleontoloë van Wits Universiteit besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cora-Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R344, Arbroath Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Saffier River Cottage Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R344, Arbroath Plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaceabc95f778223171c9dc6b9a1811365f05183201839c4eff721e906ba874a40ef648d6135d136bee03b585f27eff37d158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Off the R344 Arbroath Farm 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.892771 27.090524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang