Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saffron Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Arrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Aangenaam en privaat. Baie gerieflike, ruim eenheid. Naby Netcare Milpark Hospitaal. Eienaar en personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt heerlik. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Dankie, verblyf het ons gehelp naby Milpark hospitaal. Gastehuis is baie netjies, maar jy moet voor donker binne wees. Dit is nie veilig in die aand buite a.g.v. kuierplekke waar mense raas in die straat.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Emil
Saffron Guesthouse
Baie dankie Mariaan, ons is darem 'n blok weg van die kuierplekke, meeste mense geniet dit om in die straat op te stap en die restaurante en kuierplekke te geniet sonder om te bestuur. Hoop julle het darem een van die koffie huisies besoek?

Alan A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Nice, comfortable and made to feel very welcome. Will definitely use the facility in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emil
Saffron Guesthouse
Good day, Thank you for choosing Saffron Guesthouse for your stay. It was really great having you as our guests, you were neat and we did not have any problem servicing your room. Please do book with us for your next stay. Kind Regards, Emily Molosi

Ina G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2020

Gerieflik naby Milpark-hospitaal geleë. Ons voertuig was veilig binne geparkeer. Die straat boontoe op was ietwat rumoerig en het ons nie volkome veilig gevoel om in die aand daar na ‘n eetplek toe te stap nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alma D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Dit was ongelooflik lekker, sal beslis weer soontoe gaan. Baie goeie diens en vriendelike personeel, veilige omgewing en ongelooflike mooi, skoon eenhede met baie luukshede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emke H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2017

Als was baie gerieflik. Veilige area. Naby lekker eetplekke. Naby die stad. Goeie wegbreek vanaf stad. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2016

Very neat and clean. Our stay at Saffron was very nice! I just recommend that you put air-cons in all the rooms, the rate cant be the same for a smaller room with no air-con than a bigger room with a air-con. For example: room nr 12 is bigger with a air-con but room nr 11 is smaller with no air-con but the rate is the same.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2015

Peaceful oasis amid the hustle and bustle. We had a lovely stay last week. What a nice surprise to find this peaceful place in the middle of what looked to be a very busy street! Facilities excellent and we felt quite safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annathea L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

Absoluut fantasties! Die beste plek in Melville.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saadiya W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2015

Gorgeous!!! We enjoyed our stay very much, everything was neat and tidy. Friendly and helpful staff. Breakfast was delicious too. The chocolate and rose petals my boyfriend organised with Saffron for Valentines Day was the best! Thank you to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 16, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZDg3Y2FhLTZjNjktNDFmMC05NzAwLWY4YTg4YTgyNzZlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 16 7th Street Melville 2109 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.175236018879 28.009085655212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang