Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safi Holiday Apartment 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfour-weg 11, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Safi Holiday Apartment 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Vincent en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat Oos-Londen wil verken.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en aparte toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop is daar 'n omheinde sonkamer met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek reg voor die eenheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Balfour-weg 11, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfour-weg 11, Vincent, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb087461431f0f8a7aa1cc3339d6113e2b17bac545214e8f6df82aaae3eb87f002419568381392932ec8a89eba4700a8471c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 11 Balfour Road Vincent 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9828938 27.9016027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang