Safi Intimate Hide
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentweg 92, Vincent, 5201, Oos-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Safi Intimate Hide bied knus oornagverblyf aan gaste. Dit is op dieselfde eiendom as 'n apart verhuurde vakansiehuis geleë en het 'n aparte ingang. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers wat verblyf in Oos-Londen soek.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vincentweg 92, Vincent, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincentweg 92, Vincent, 5201, Oos-Kaap