Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Safi Suites and Conference Centre

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-rylaan 91, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Safi Suites and Conference Centre bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Mthatha. Dit is 'n ideale basis vanwaar jy die dorp se geriewe en besienswaardighede kan besoek.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 selfsorg-eenhede en 3 gastekamers. Die eerste selfsorg-eenheid kan altesaam 6 gaste akkommodeer aangesien dit oor 3 slaapkamers beskik, terwyl die tweede selfsorg-eenheid 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die 3 gastekamers kan óf 2 óf 3 gaste op 'n slag akkommodeer. Alle eenhede is óf gemeubileer met 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens. Al die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Albei selfsorg-eenhede het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die gastekamers het 'n waaier, 'n strykyster met 'n strykplank asook 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se vermaak het alle eenhede gratis WiFi en 'n TV met Netflix asook 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Die eiendom het ook gemeenskaplike braaigeriewe en wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Simoné F
Saam met vriende
5.0
Perfect for overnight. Lovely room, very clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Zipho M
Besigheidsreis
5.0
Good. Good place and very welcoming staff members.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Shanil S
5.0
Excellent. It was pleasant, safe and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tumelo M
4.6
Vacation. It was a vacation to see the place or town. It is a better town with less entertainment to enjoy. Also, you have to have your...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Mxolisi Clive M
4.2
Normal. It was standard, nothing exciting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nelson Mandela-rylaan 91, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
  • Gaste dink Safi Suites and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mthatha Mthatha Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nelson Mandela-rylaan 91, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62c8efcd121b17ea7f1dd5f72930835945a9c7b45bff148710b2993b7ad2603e1ce5ceb91b62eca79d036e221d9f99ff1fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 91 Nelson Mandela Drive Mthatha 5100 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.593085 28.776706

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang