Sag Rus Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Houlton-rylaan 6, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sag Rus Akkommodasie bied selfsorgverblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier, 'n see-uitsig het en in die hartjie van die tropiese Palm Beach in Port Edward geleë is.
Dié ruim woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en genoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n dubbelslaapbank wat vir 2 klein kinders geskik is.
Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die see-uitsig bewonder. Die kompleks bied direkte toegang tot sie strand en daar is 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Houlton-rylaan 6, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sag Rus Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Houlton-rylaan 6, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang