Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sage and Bush Baby Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gerrit P
1 nag
5.0
Aug 2024

Rustig, groot, baie lekker. Dit was baie rustig en die plek is groter as wat foto's wys. Baie mooi binne. Vir seker moeite werd. Sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker! Ja, ons het. Alles was rustig en mooi. Honde wat kom hallo sê was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Awesome, rustige, netjiese cottage. Wat 'n wonderlike, rustige plek. Dit was sowaar een van die beste plekkies waar ons al gebly het in PTA. Baie netjies, privaat en rustig. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette S
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Wonderful! Had a wonderful stay! (Please have a look at the shower head - it needs a replacement for better quality to shower.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie aangenaame kuier en rustige atmosfeer. Vriendelike mense en vriendelike diens. Ons was aangenaam verras deur die rustigheid en stilte, te midde daarvan dat dit in die stad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sj F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A lovely unit with ample space and friendly hosts. Was a wonderful stay. A lovely unit with ample space and friendly hosts. Was a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

The Sage and Bush Baby Cottage was skoon en netjies. Ons sal die cottage beslis aanbeveel. Die cottage verskaf skoon en netjiese akkommodasie. Carla was behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie hulpvaardig. My ma het geval en hulle het dadelik gehelp en gesorg dat sy gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laricha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Waarde vir geld. Ons sal beslis die cottages aanbeveel. Als wat jy nodig het. Hulle het ook 'n kragopwekker. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies, waarde vir geld en uitsonderlik. Vriendelike ontvangs, skoon, netjiese, pragtige plek. Het baie lekker oorgebly en sal definitief aanbeveel. Sal ook weer teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronica-weg 650, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc996900ea13020f755ee706e8c68f977624f4527b9c0fdd440ead32d626e73dbb3ce179cb1398155dc95947020796fc6d2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 650 Veronica Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.663932015539 28.238546894976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang