Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sage and Bush Baby Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir The Sage and Bush Baby Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerrit P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Rustig, groot, baie lekker.

Dit was baie rustig en die plek is groter as wat foto's wys. Baie mooi binne. Vir seker moeite werd. Sal dit aanbeveel vir almal.

Renee J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee J

Lekker!

Ja, ons het. Alles was rustig en mooi. Honde wat kom hallo sê was lekker.

C R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C R

Awesome, rustige, netjiese cottage.

Wat 'n wonderlike, rustige plek. Dit was sowaar een van die beste plekkies waar ons al gebly het in PTA. Baie netjies, privaat en rustig. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel!

Lynette S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Wonderful!

Had a wonderful stay! (Please have a look at the shower head - it needs a replacement for better quality to shower.)

Janes B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes B

Baie aangenaame kuier en rustige atmosfeer.

Vriendelike mense en vriendelike diens. Ons was aangenaam verras deur die rustigheid en stilte, te midde daarvan dat dit in die stad is.

Sj F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj F

A lovely unit with ample space and friendly hosts. Was a wonderful stay.

A lovely unit with ample space and friendly hosts. Was a wonderful stay.

Suzette V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

The Sage and Bush Baby Cottage was skoon en netjies.

Ons sal die cottage beslis aanbeveel. Die cottage verskaf skoon en netjiese akkommodasie. Carla was behulpsaam.

Megan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Baie hulpvaardig.

My ma het geval en hulle het dadelik gehelp en gesorg dat sy gemaklik is.

Laricha C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laricha C

Waarde vir geld.

Ons sal beslis die cottages aanbeveel. Als wat jy nodig het. Hulle het ook 'n kragopwekker. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Tanya S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Netjies, waarde vir geld en uitsonderlik.

Vriendelike ontvangs, skoon, netjiese, pragtige plek. Het baie lekker oorgebly en sal definitief aanbeveel. Sal ook weer teruggaan soontoe.

Rudi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Baie lekker ruim woonstel.

Baie lekker ruim woonstel met al die geriewe. Baie lekker gebly. Sal die beslis aanbeveel.

Reane V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reane V

Fantastiese kothuis.

Dis regtig fantastiese verblyf. Het daar gebly met my 11-jarige en 2-jarige. Ons het geen probleme gehad nie en daar het ook niks gekort nie! 'n Lekker bonus was dat daar ook 'n kragopwekker was, so load shedding het ons nie eers gepla nie. Linne was ingesluit en ons kon ook kom en gaan soos ons wil. Word definitief aanbeveel!

E V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E V

Baie lekker en gemaklik gebly.

Baie tevrede.

Maria S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Baie aangenaam!

Ek moes met 2 honde reis en hulle het my baie welkom laat voel, ek sal hulle aanbeveel.

Marilise K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise K

Het heerlik gebraai.

Daar is alles wat jy nodig het. Kry die plaas gevoel waaroor ons mal is. Sal weer daar tuisgaan.

Janine M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Anita D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita D

Bevredigend.

Dit was bevredigend gewees. Dit was baie warm en daar was geen lugversorging in die eenheid nie, net 'n waaier wat nie baie effektief was nie en baie geraas het, veral deur die nag. Eienaars kan regtig meer aandag gee aan die estetiese asook onderhoud van die eenheid. Alhoewel ons ingelig was van beurtkrag tye, was dit nog steeds ongemaklik met die hitte. Die lig wat in die eenheid was vir beurtkrag, was pap en daar was geen kabel om die lig te "charge" nie.

Tanya S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Familie tyd.

Baie mooi plek. 'n Stukkie bos in die stad. Naby aan al wat 'n winkel is wat mens nodig het. Heerlike oopspasie op die werf. Baie vriendelike mense. Die kamers is lekker groot. Goed ingerig. Regtig 'n rustige plek. Ons kon kom en gaan met gemak. Ons het dit baie geniet. Die eienaars se honde is vriendelik en glad nie lastig nie. Ons het veral vir Sussa geniet. Sy is 'n dierbare hond. Carla was heeltyd beskikbaar en elke keer vriendelik.

Greg M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg M

Great service and hospitality.

Accommodation was good and the owner is extremely helpful.

Johan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Dit was baie lekker, met vriendelike diens.

Die kommunikasie was uitstekend, en het ons lekker gerus. daar was altyd iemand beskikbaar as ons iets wou uitvind, bv oor hoe die TV werk.

Herman S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Kalm, rustig, ontspanne en gemaklik.

Netjiese perseel wat sommer vinnig gemak en huislikheid inboesem. Natuurlike kalmte en spasie is indrukwekkend. Hier kan jy wegbreek van jou gejaagde lewenstyl en asem skep. Hierdie is jou plek om enigsins naby aan Zambesi-konferensie - of Bell & Blossom-onthaalsentrum te wees met winkelsentrum letterlik om die hoek.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronica-weg 650, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc996900ea13020f755ee706e8c68f977624f4527b9c0fdd440ead32d626e73dbb3ce179cb1398155dc95947020796fc6d2ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 650 Veronica Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.663932015539 28.238546894976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang