Sage Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 790 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sage Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n tuin in West Beach, Kaapstad. Die kothuis is gerieflik naby die strand en verskeie restaurante geleë. Dit beskik oor 'n privaat omheinde tuin met 'n houtvuur-bubbelbad tussen die bome, wat gaste 'n afgesonderde en rustige toevlugsoord bied, weg van die stad se gewoel.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en sluit 'n slaapkamer en 'n badkamer in. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak insluit. Kwaliteit linne, badhanddoeke en handdoeke vir die borrelbad word voorsien.
Daar is ook 'n opvoukampbed vir 'n kind. Gaste word gevra om die bestuurder vooraf in kennis te stel indien 'n kind hulle gaan vergesel, sodat ekstra beddegoed en handdoeke gereël kan word.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, 7 liter drinkwater, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n slim-TV, terwyl die eetarea sitplek vir 2 bied. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook lugversorging en 'n hangmat buite in die tuin. Dit gebruik boorgatwater, en gaste word aangeraai om ekstra drinkwater saam te bring in geval van kragonderbrekings.
Verwelkomingspakkies word voorsien wat Nespresso-koffiekapsules, toiletware, skoonmaakmiddels, sout, peper en toiletpapier bevat.
Parkering is beskikbaar vir twee voertuie in 'n aangewese area, gemonitor deur sekuriteitskameras gekoppel aan 'n gewapende reaksiestelsel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sage Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang