Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Sage Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adelé B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelé B

Net sielskos!

Juweel van 'n plekkie!

Wilma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Vrede en rustigheid omring hierdie huis!

Ons het heerlik in die ruim, koel huis gebly. Die ruim stoep wat toegebou is met glasdeure en wat uitloop op 'n tuin en die gevoel gee van die bosveld was 'n treffer. Die huis het alles wat nodig is en ons ontvangs was 'n groot bederf met 'n heerlike bottel wyn en spesiale broodjie. Ons motor was ook toegesluit in 'n dubbel motorhuis. Middelstrand is 600 m en Jweey's on the Dune op die Kariega riviermond is 900 km - albei loopafstand. Ons sal beslis weer vir die verblyf by Sage Cottage besoek!

Sage Cottage se terugvoer

Baie dankie Wilma,

Dit is net 'n plesier! Ek is altyd bly as my gaste my huis geniet.

Hoop ek sien julle weer.

Melani

Sage Cottage
Christa C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C

Very comfortable.

My friends and I enjoyed our stay. The cottage is perfectly located within walking distance of the beach as well as the shops. It was spacious and well-equipped, and our hostess was very welcoming. And having solar power is a real bonus.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you!
I’m glad that you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.

Melani

Sage Cottage
Leanne C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne C

A wonderful Easter weekend spent at Sage Cottage.

We had a lovely Easter weekend at Sage Cottage. The host was wonderful and made us feel very welcome. I would highly recommend the accommodation and would love to stay there again if the opportunity arises. The place is very well equipped and beautifully furnished. The indoor braai area was fantastic.

Wessel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Pragtige plek en goed geleë.

Dankie aan die gasvrou vir vriendelikheid en behulpsaamheid. Dit is 'n pragtige plek en ons kom beslis weer.

Hester G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G

Veilig, netjies, skoon.

Baie gasvry ontvang. Die huis het als wat jy nodig het. Wasmasjien en skottelgoedwasser was baie welkom. Beste is die lekker stoepkamer met volledige braai. Veilige parkering.

Sage Cottage se terugvoer

Baie dankie!
Hoop ek sien julle gou weer.

Sage Cottage
Michele B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B

Awesome stay.

The cottage ended up being a big, comfortable, 4-bedroom house. One en-suite and two other full bathrooms plus a separate toilet. All the kitchen appliances to make your stay more comfortable, are there. Lovely braai room, but also outside braai available. Safe parking in a garage for your vehicle. More than enough towels and blankets. All you need to bring, is your personal belongings and food. The rest all catered for. Awesome stay.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you Michele.
I'm glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.
Melani

Sage Cottage
Joanne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Beautiful home.

Lovely view and good value for money.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you Joanne,
I'm glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.
Melani

Sage Cottage
Jacques M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Comfort and convenience.

First and foremost, Melani was an absolutely terrific host. The home has everything you might need for your stay and more. Can't wait to go back.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you, Jacques!

It was lovely to have you there!
Looking forward to see you again.
Melani

Sage Cottage
Linda K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Personal touches were much appreciated.

The beach house was everything the photographs promised, and more. It offered quiet garden views and close access to Middle Beach. It worked so well for our big family visit.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you! It was wonderful having you there. Hope I will see you soon. Melani

Sage Cottage
Heather D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather D

Lovely spot.

Great house for groups.

Sage Cottage se terugvoer

Baie dankie!
Ek is bly julle het lekker gekuier.

Sage Cottage
Catherine A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine A

Our stay was a wonderful, relaxing time with family and friends. Everything we needed was provided.

The landlady is very informative, friendly and helpful. The house is beautifully appointed and well supplied with everything a large group could possibly need on holiday. From the living room and porch the only sound you can hear is birdsong. The small garden modulates attractively into the dune bush, where you can watch mongooses as well as the many birds.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you, it was wonderful to host you.
Hope to see you soon.

Melani

Sage Cottage
Anna G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G

Absoluut die moeite werd.

Die stil, rustige omgewing laat mens weer besef hier leef mense nog, hulle oorleef nie net nie. Beveel dit beslis aan as mens net weer wil herstel na die gejaag in regte wêreld en prioriteite weer reg kry. Ons gasvrou was vriendelik en het ons selfs bederf wat nog nooit voorheen ervaar was nie. Sal vir seker terugkom, en ons het selfs gereël om langer te bly as waarvoor ons bespreek het.

Sage Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle was wonderlike gaste en enige tyd weer welkom.

Sage Cottage
Gustav P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P

Lekker naweekwegbreek.

Vir dié wat graag stap, sentraal geleë vanaf dorp en strand, bedagsame gasvrou met mooi ingerigte huis tussen die kusplantegroei.

Elize H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Wonderlik

Baie netjiese en gesellige huis om heerlik te kuier.

Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Lekker ruim en netjiese huis in 'n stil omgewing.

Melanie se vriendelike ontvangs het ons dadelik laat tuis voel. En die lekker vars ciabatta broodjie en bottel wyn! Dis 'n lekker kuierhuis met volledige TV-kanale. Kan die verblyf beslis aanbeveel.

Ethel J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethel J

Nice and quiet

Neat, nice and spacious rooms.

Sage Cottage se terugvoer

Thank you, it was wonderful to host you!
Hope to see you soon.

Sage Cottage
Marcelle P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle P

Salig.

Kan nie dink aan enige verwagting waaraan nie meer as voldoen is nie. Niks is te veel moeite. Binne en buite ervaar mens vrede. Sage Cottage word hoogs aanbeveel.

Chrissie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie P

Rus en vrede by die see!

Ons het Sage Cottage vreeslik geniet. Dit was die perfekte plek vir 'n rustige seevakansie. Dit is naby genoeg aan die see om maklik te stap. Die strande is ongelooflik mooi hier! Die huis is gerieflik en die kuierstoep is 'n wenner! Lekker beskut as die wind waai. Ons kon die bakkie toesluit in die motorhuis so dit was veilig terwyl ons hier was. Sal definitief weer terugkom en my hele familie saambring!

Sage Cottage se terugvoer

Baie dankie Chrissie vir die mooi woorde.Ons is bly jy het ons huisie geniet.Kom gerus weer met jou hele familie.!
Groete.
Linda.

Sage Cottage
Vanaf R8 000
R8 000 R6 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf R8 000
R8 000 R6 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 54, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA439d05e55e1c11e5490c63fb07a055891e7e0532bbd1a269b66fe940ce717ceaf3a9253e36b2ce4aa281c10b515fb6f9fc5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 000 nouVanaf R6 800 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 54 Vasco Da Gama Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -33.685639171351 26.674506123344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang