Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adelé B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net sielskos! Juweel van 'n plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vrede en rustigheid omring hierdie huis! Ons het heerlik in die ruim, koel huis gebly. Die ruim stoep wat toegebou is met glasdeure en wat uitloop op 'n tuin en die gevoel gee van die bosveld was 'n treffer. Die huis het alles wat nodig is en ons ontvangs was 'n groot bederf met 'n heerlike bottel wyn en spesiale broodjie. Ons motor was ook toegesluit in 'n dubbel motorhuis. Middelstrand is 600 m en Jweey's on the Dune op die Kariega riviermond is 900 km - albei loopafstand. Ons sal beslis weer vir die verblyf by Sage Cottage besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Baie dankie Wilma, Dit is net 'n plesier! Ek is altyd bly as my gaste my huis geniet. Hoop ek sien julle weer. Melani

Christa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Very comfortable. My friends and I enjoyed our stay. The cottage is perfectly located within walking distance of the beach as well as the shops. It was spacious and well-equipped, and our hostess was very welcoming. And having solar power is a real bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Thank you! I’m glad that you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Melani

Leanne C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

A wonderful Easter weekend spent at Sage Cottage. We had a lovely Easter weekend at Sage Cottage. The host was wonderful and made us feel very welcome. I would highly recommend the accommodation and would love to stay there again if the opportunity arises. The place is very well equipped and beautifully furnished. The indoor braai area was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pragtige plek en goed geleë. Dankie aan die gasvrou vir vriendelikheid en behulpsaamheid. Dit is 'n pragtige plek en ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hester G
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Veilig, netjies, skoon. Baie gasvry ontvang. Die huis het als wat jy nodig het. Wasmasjien en skottelgoedwasser was baie welkom. Beste is die lekker stoepkamer met volledige braai. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Baie dankie! Hoop ek sien julle gou weer.

Michele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Awesome stay. The cottage ended up being a big, comfortable, 4-bedroom house. One en-suite and two other full bathrooms plus a separate toilet. All the kitchen appliances to make your stay more comfortable, are there. Lovely braai room, but also outside braai available. Safe parking in a garage for your vehicle. More than enough towels and blankets. All you need to bring, is your personal belongings and food. The rest all catered for. Awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Thank you Michele. I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Melani

Joanne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Beautiful home. Lovely view and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Thank you Joanne, I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Melani

Jacques M
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Comfort and convenience. First and foremost, Melani was an absolutely terrific host. The home has everything you might need for your stay and more. Can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Thank you, Jacques! It was lovely to have you there! Looking forward to see you again. Melani

Linda K
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Personal touches were much appreciated. The beach house was everything the photographs promised, and more. It offered quiet garden views and close access to Middle Beach. It worked so well for our big family visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melani
Sage Cottage
Thank you! It was wonderful having you there. Hope I will see you soon. Melani

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R8 000
R8 000 R6 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf R8 000
R8 000 R6 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-weg 54, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA439d05e55e1c11e5490c63fb07a055891e7e0532bbd1a269b66fe940ce717ceaf3a9253e36b2ce4aa281c10b515fb6f9fc5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 000 nouVanaf R6 800 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 54 Vasco Da Gama Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -33.685639171351 26.674506123344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang