Sage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Marene V - Apr 2024
Algehele gradering
Sage is keurig ingerig en baie goed geleë!
Sage se terugvoer
Dankie Marene! Dit is baie gaaf van julle om vir Sage sulke komplimente te gee. Ek waardeer dit opreg. Groete uit Montagu waar dit heerlik reen.
Amanda N - Jan 2024
Algehele gradering
Fabulous and very relaxing.
Sage se terugvoer
Hi Amanda, I only received your kind compliments now. Thank you very much. You were super guests. Regards from a very wet Montagu.
Marcel D - Jan 2024
Algehele gradering
Uitgerus.
Sage se terugvoer
Hallo Marcel, dankie vir julle mooi komplimente oor Sage en die gasvrou! Ek waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste. Groete uit 'n nat Montagu.
Tamara B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Sage se terugvoer
Dankie Tamara! Ek is bly julle kon die spesiale geleentheid by Sage bly. Met 'n babatjie en klein dogtertjie was alles mooi skoon en netjies. Groete. Louise.
Anna L - Des 2023
Algehele gradering
Prentjie mooi huis, alles wat jy nodig het en meer. Ongelooflike uitsig op die berg.
Sage se terugvoer
Dankie, Anna.
Ten spyte van die feit dat daar 'n hondjie was, was my huis skoon!
Julle was wonderlike gaste.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet South East-weg 34, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang